Hoedspruit Akkommodasie by Ujabule Lodge | LekkeSlaap
+11

Ujabule Lodge

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Ujabule Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Bob T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bob T
Saam met vriende

Lekker klein, geen selfsorg nie - as jy nie die huis daarmee saam kry nie.

Ons het Ujabule Lodge baie geniet, die 4 kamers is baie mooi, skoon en toegerus met 'n ketel vir koffie of tee. Ons moes toegang tot die sitkamer en die kombuis versoek, alhoewel ons al 4 kamers bespreek het en geen ander gaste teenwoordig was nie. Vir ons smaak, 'n bietjie te naby aan die hoofpaaie, wat 'n mens maar goed gehoor het. Alles in ag genome - almal het heerlik gebly. Ons het albei aande 'n restaurant in die stad bespreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice, small, no self catering - if you do not get the house with it.

We enjoyed Ujabule Lodge, the 4 rooms are very nice, clean and equipped with a kettle for coffee or tea. We had to request access to the lounge and the kitchen, although we booked all 4 rooms and no other guests were present. For our taste, a bit too close to the main roads, which you heard quite good. All in all - everybody had a lovely stay. We booked a restaurant in town for both nights.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ujabule Lodge's terugvoer

Hi Bob,
Thank you for your review. It's good to hear that you liked the rooms, and enjoyed your stay. You are correct in saying that Ujabule Lodge is a guesthouse, and as such, it's not set up for self-catering, and we don't usually make the kitchen available to guests.
Thanks again for choosing us for your stay. We hope to welcome you again soon!
Kind regards,
Steven

Ujabule Lodge
Lizette D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Enkelreisiger

Uitstaande diens en netheid.

Ek sal beslil Ujabule Lodege aanbeveel. Julle sal my weer daar sien!

Corne B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te oornag.

Sal dit beslis weer daar gaan oornag!

Ujabule Lodge's terugvoer

Dankie Corne, ek is bly julle het dit geniet.

Ujabule Lodge
Henko V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V
Enkelreisiger

Lieflik.

Baie gerieflik en skoon!

Ujabule Lodge's terugvoer

Dankie Henko, bly om te hoor jy het weer lekker gebly!

Ujabule Lodge
Isaac M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isaac M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for relaxation.

We have enjoyed our stay. What a marvellous serving of breakfast.

Vicki S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam en veilig.

Verblyf baie gemaklik en goed toegerus. Baie lekker gebly en gerus. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld!

Ujabule Lodge's terugvoer

Baie dankie Vicki, so bly julle het dit geniet.

Ujabule Lodge
Henko V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Baie mooi en skoon, sal beslis weer soontoe gaan.

Ujabule Lodge's terugvoer

Baie dankie, Henko, hoop ons sien jou gou weer!

Ujabule Lodge
Vanaf R1 290
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 290
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 290
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvryweg 413, Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALvnBGI0TbFSL43nuH9nsbb1IkzWrsSYlAXyUnidFNpwsXKgcWQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 290  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 413 Rotsvy Road Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.344349 30.966029
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za