LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ukarimu Guest House | LekkeSlaap
+39

Ukarimu Guest House

65 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir Ukarimu Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Petro R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, netjies plek. Gasdvrou baie behulpsaam en sal dit beslis aanbeveel!!!!!!!

Karin is n fantastiese gasvrou en baie behulpsaam

Ukarimu Guest House's terugvoer

Goeie dag Petro
Baie dankie vir die mooi ressensie. Dis vir ons n riem onder die hart as ons gaste gelukkig is.
Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Louis B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Besigheidsreis

Ware lushof vir 'n moeë reisiger in 'n mooi boomryke omgewing, met 'n gerieflike skoon wooneenheid.

Na 'n lang dag op die pad, was hierdie gerieflike skoon wooneenheid die ideale afsaalplek vir 'n broodnodige nagrus. Die pragtige boomryke area met sy goed versorgde tuin en swembad bied werklik 'n atmosfeer van vrede en rustigheid. My voertuig was veilig agter sekuriteitshekke en die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Hierdie besonderse gastehuis geleë in 'n stil omgewing, beveel ek gerus aan vir enige iemand wat hierdie rus en vrede kan waardeer.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Goeie More
Baie dankie vir die ongelooflike mooi ressensie. Dis waarlik vir ons n riem onder die hart, en eks is so dankbaar julle het lekker gebly. Groete Karin

Ukarimu Guest House
Frikkie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en gasvrye verblyf.

Kort net lugverkoeling in kamers, anders baie mooi en lekker rustige atmosfeer.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Goeie dag Frikkie,
Baie dankie vir u ressensie. Daar is 4 kamers met lugverkoelers, en ons is tans besig om na opsies te kyk vir die ander kamers.
Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Mabatho N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabatho N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Very nice place and quiet to be away from home very clean, keep up the good work guys.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Thank you for the great review Mr Nkhasi.
It was a pleasure having you here.
We always strive to make our guests feel comfortable and feel at home away from home.
Please feel free to book again.
Regards,
Karin

Ukarimu Guest House
Shane L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L

Nice place with fair price and very central.

Enjoyed my short stay, prices are very reasonable. Nice area and ambiance. Nothing to complain about.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Mr Long,
Thank you so much for the positive review. I'm am extremely glad that you experienced the peace and tranquillity which is the meaning of the name Ukarimu.
You are always welcome.
Regards,
Karin

Ukarimu Guest House
Danie O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Dit is 'n pragtige plek, vriendelike diens, skoon, netjies, stil en rustige plek.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Goeie dag Danie,

Baie baie dankie vir die perfekte sterre en positiewe resensie. Dit word opreg waardeer. Julle is altyd weer welkom

Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Martin S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie.

Parkering bietjie knap. Verder baie goed. Dankie.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Martin,
Dankie vir die positiewe ressensie.
Groete,
Karin

Ukarimu Guest House
Ansie N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N
Saam met vriende

Dankie!

Sien sterre!

Ukarimu Guest House's terugvoer

Ansie,
Baie baie dankie vir die 5 sterre. Word opreg waardeer.
Kom gerus weer.
Groete,
Karin

Ukarimu Guest House
Lizell R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizell R
Besigheidsreis

Baie oulike plekkie, sal definitief weer daar oorslaap.

Dit was 'n oulike plekkie. Karin was baie vriendelik. Het goed geslaap.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Lizell,
Ons is opreg dankbaar vir die mooi ressensie.
Groete,
Karin

Ukarimu Guest House
Rina M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M
Gesin met tieners

Netjies, skoon, rustig en ontspanne.

Die gastehuis is goed geleë in 'n goeie buurt en baie mooi swembad en stoep om op te sit. Die kamer is groot genoeg met twee enkelbeddens wat skoon en netjies is. Alles wat nodig is om daar oornag is daar. Sal dit ten sterkte aanbeveel in die somer vir kinders wat graag daar wil swem en oornag. Die gasvrou was beskikbaar as daar iets was wat ons wou hê. Mis net blommetjie in die kamer.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Baie dankie Rina. Ek is bly julle was tevrede, sal definatief na u voorstel kyk en oorweeg.

Groete,
Karin

Ukarimu Guest House
Hanri S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri S
Gesin met klein kinders

Dit was kort, maar het ongelooflike diens ontvang.

Vir iemand wat self in die toerismebedryf werk, het ek dit regtig waardeer om vinnig en vriendelik gehelp te word. Selfs al my ongewone versoeke is dadelik beantwoord en hulle het uit hulle pad gegaan om dit vir my te doen. Baie dankie Karin en Martie - julle het 'n puik diens gelewer.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Sjoe, Hanri, ek waardeer dit so baie vir die positiewe terugvoer. Dit was n groot plesier en n voorreg om julle hier te hê.
Geseënde daggie.
Groete,
Karin

Ukarimu Guest House
Elizabeth H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H
Besigheidsreis

Veilig en rustig.

In 'n rustige omgewing, skoon en gasvry.

Ansie J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie J
Enkelreisiger

Rustig.

The room and bed linen was clean. Ceiling fan did not work and pedestal fan was too noisy. Could not hear TV. Light in room not sufficient to read.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Ansie

Ons vra omverskoning ivm die ongerief met die dakwaaier, dit is reeds herstel asook die staanwaaier is ook vervang. Ons sal definatief aandag gee om helderder ligte in die kamer aan te bring.
Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Verhan W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verhan W
Besigheidsreis

Was baie huislik en rustig.

Aangekom op Sondagmiddag, bespreek in. Was regtig lekker. Slegs voorstel Ek het: Niemand oor aandete of ontbyt nie, het die gebied nie so goed geken nie, as daar meer inligting is oor eetplekke, of opsies om te eet. Geen Wi-Fi of om navraag te doen nie, As jy die geriewe het, waarom moet die kliënt vra, ek sal nie! Moet vroeg vertrek, dus was dit nie ontbyt nie, maar teleurstellend. Maar die algehele verblyf was goed. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was very homely and relaxing.

Arrived on Sunday afternoon, booked in. Was really nice. Only suggestion I have: no one to ask about supper or breakfast, didn't know the area so well, if there could be more info about places to eat, or options of eating in. No Wi-Fi or to enquire about it, if you have the facilities, why must the customer ask, I will not! Had to leave early, so the was no breakfast, disappointing though. But, overall stay was good. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Vehan

Thank you for your review. The reservations through Travelground states clearly room only, and we do normally ask the guests if they require breakfast. Dinner is only on request.
Each room is equipped with a file with all information regarding wi-fi code, restaurants as well as directions, spa's and emergency numbers.

Regards
Karin

Ukarimu Guest House
Lydia B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia B
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf!

Ons het heerlik gebly, alles was netjies, skoon en op hulle plek. Die tuin is boonop pragtig. Ons was daar met 2 klein kindertjies en hulle het net so tuis gevoel. Sal vir seker Ukarimu aanbeveel.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is 'n pragtige familie. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Karin

Ukarimu Guest House
Renier O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier O

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Dit was vir ons gemaklik, alles wat ons nodig gehad het, veilig met hope vriendelikheid. Het dit geniet saam dogter vir NW Tennis se oorbly. Martie was baie gaaf en vriendelik en gehelp waar kon.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Renier,

Baie dankie vir die positiewe ressensie.

Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Cecil D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Ruim, netjiese, skoon kamer.

Dit is net die parkeerarea wat baie beknop is.

Chris T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker om daar tuis te gaan en ons het dadelik tuis gevoel.

Kamer 1 is lekker ruim en die geriewe is lekker om te gebruik. Sal weer daar gaan oornag.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Baie dankie Chris,

Hoop om julle weer te sien.

Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Wouter S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die nag was dit meer as genoeg. Baie dankie.

Lekker stil omgewing. Plekkie skoon en vars. Heerlik geslaap, gestort en "gebreakfast". Dankie, ons is meer as tevrede.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Wouter

Dankie vir die positiewe ressensie. Is dankbaar julle het lekker gebly.

Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Retief L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief L
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Ek het een aand oorgeslaap en baie lekker gerus.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Dankie Retief.
Is dankbaar jy het 'n heerlike aand gehad.

Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Conrad H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad H
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens en mooi kamers.

Baie goeie en vriendelike diens. Mooi kamers en lekker omgewing. Sal vir seker weer terug wees.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Dankie vir die positiewe ressensie Conrad,
Julle is altyd weer welkom.

Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Marinda E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Professionele gasvrye diens en ontvangs met 'n pragtige kamer met alles wat mens nodig het en meer. Baie dankie, dit was heerlik.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Marinda

Ek is so dankbaar julle was teverede met julle verblyf.
Baie dankie vir die mooi woorde.

Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Hettie J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Dis so mooi en netjies gewees. So lekke gewees om daar te slaap, en buite en om die swembad als so rustig en skoon. 2 baie vriendelike dames wat ons welkom laat voel het.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Dankie Hettie, ons waardeer die positiewe terugvoer.

Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Chris S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Wonderlik, gerieflik, netjies en baie stil.

Baie stil en netjiese plekkie,vriendelike mense en kamer was groot en gerieflik ,sal vir seker weer by die plekkie inboek en aanbeveel vir enige iemand. Baie veilig en in baie stil area.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe ressensie.

Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Hanja V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Ons het vir een aand oorgeslaap en alhoewel ons baie laat die aand in die koue daar aangekom het was dit geensins 'n probleem vir hul om vir ons oop te maak en ons na ons kamer te verwys nie. Dit kamers is skoon en netjies ingerig en ons het baie lekker geslaap. Die ontbyt was heerlik en die tafels vrolik gedek en baie netjies.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Hanja, ons waardeer dit opreg.
Julle is altyd weer welkom,.
Groete,
Karin

Ukarimu Guest House
Trudie K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K
Saam met vriende

Dit het gevoel of ons by die huis was.

Die gasvrou het ons dadelik welkom laat voel dat dit vir ons gevoel het of ons by die huis is. Kamers was baie mooi en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap en vir almal aanbeveel.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Dankie Karin

Ukarimu Guest House
Marissa N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker plek. Sal enige tyd aanbeveel.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die tydjie hier geniet, al was dit net baie kort. Julle is altyd weer welkom.

Karin

Ukarimu Guest House
Ricky N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky N
Besigheidsreis

Gerieflik, ruim, gemaklik.

Ruim kamer en badkamer. Gerieflik met yskas, mikrogolfoond en alles wat nodig is om in die kamer jou ete te geniet. Die yskas het wyn, water en koeldrank in wat ek vir die eerste keer gesien het teen 'n billikke prys. Ek het ook 'n heerlikke ontbyt geniet wat in die prys ingelsuit is.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Thank you so much Ricky, It all makes it worth our effort when our guest are satisfied.
You are always welcome.

Regards

Karin
Ukarimu

Ukarimu Guest House
Morne F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne F
Besigheidsreis

Will stay there again.

Place is well situated, no fault found.

Marijke D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker geslaap. Baie netjies en ontbyt was heerlik.

Baie netjies, alles wat jy nodig het is in die kamer. Heerlike ontbyt langs die swembad.

Linda H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Besigheidsreis

Absoluut 'n wonderlike ervaring om daar te oornag.

Skoon en netjies verblyf. Sal definitief weer daar bly.

Richelle P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richelle P

Tuiste weg van die huis.

Verblyf was netjies en gemaklik. Gasvrou was wonderlik en ongelooflik vriendelik.

Renee B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelik en in goeie area.

Op aankoms is ons vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en ons het veilig gevoel. Ons het alles nodig gehad vir ons verblyf. Kan die gastehuis aanbeveel vir enige iemand.

Janet H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, vriendelik en gemaklik.

Netjies en etes was baie lekker.

Margie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Hoogs aanbeveel. Vriendelik ontvang en het aan al ons vereistes voldoen. Sal beslis aanbeveel by enige persoon.

Crizelda V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crizelda V
Saam met vriende

Dit het 'n ware "tuiste" gevoel!

Ons is met ope arms verwelkom en dadelik laat tuis voel. Die kamers was baie netjies en die dekor was iets vir die oog. Die badkamers was skoon en met alle benodigdhede toegerus. Ek sal Ukarimo Gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat verblyf nodig het in die Klerksdorp-area. Baie dankie vir die aangename ervaring!

Denise W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise W
Enkelreisiger

Aangenaam en gerieflik.

Die gasvrou was baie behulpsaam met aanwysings en ontvangs. Verblyf skoon en gerieflik. Voorstel: net bietjie meer kruis-ventilasie in die kamer is nodig aangesien die badkamer nie 'n venster het nie. Ontbyt is by die pragtige lapa by die swembad bedien. Dankie vir die heerlike verblyf, die hulp om by die gastehuis uit te kom en die lekker ontbyt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant and comfortable.

The hostess was very helpful with directions and reception. The accommodation is clean and comfortable. A suggestion - a little more cross ventilation in the room would be beneficial as there is no window in the bathroom. Breakfast was served at the lovely lapa at the pool. Thank you for a pleasant stay, assistance with getting to your guesthouse and delicious breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Suna M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Suna M
Besigheidsreis

Teleurgesteld.

Nie aircon nie. Nie behoorlike pakplek of hangplek vir klere nie. Net so 'n halfmaskas met draadhangers. Nie neersitplek vir enigiets in badkamer nie. Poeiermelk i.p.v vars melk in kamer. Dit het gereën en die dak het so gelek dat dit soos 'n rivier in my kamer gelyk het.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Goeie dag Mev
Ons is tans besig om ons elektrisiteit op te gradeer om sodoende air-cons in al die kamers te installeer. Die huidige Eksom toevoer is nie sterk genoeg daarvoor nie. Daar is wel dak-waaiers asook 'n staan waaier in die kamer.
Die hangers in die kas is reeds vervang.
Die reënstorm wat ons daardie nag gehad het was 'n baie erge storm, en u het ons 'n dag na die tyd verwittig van die dak wat gelek het. Dit is onmiddellik reggestel en is reeds geseël met 'n "fibreglass" dak seël.
Ons doen regtig ons uiterste bes om al ons gaste gemaklik en gelukkig te hou.
Ek vra uit my hart om verskoning vir enige ongerief en as daar enige manier is waarop ons dit kan opmaak, skakel my asseblief.
Groete
Karin

Ukarimu Guest House
Louis B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en alles wat nodig is. Baie lekker gebly.

Die verblyf was baie lekker en goeie waarde vir geld. Alles wat nodig was, is in die eenheid en kan dit aanbeveel vir voornemende gebruikers.

Marietjie V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie standaard oornagverblyf.

Aangenaam, skoon en goed vir 1 of 2 nagte.

Andre V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel.

Ons het baie lekker gebly en dit was baie netjies en goed toegerus. As vreemdeling in Klerksdorp is daar moeite gedoen om roetes vir my te verduidelik om te kom waar ons moes wees. Wat my getref het is dat geen moeite ontsien is nie. Ons kon nie Sondag-oggend ontbyt eet nie omdat ons vroeg moes ry terug huis toe en die mense het vir ons ontbyt gepak dat ons op die pad kon eet. Ons het dit baie waardeer en dit was vir my die ekstra myl geloop. Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Phillip  - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om by jou eie familie in huis te wees.

Net weereens baie dankie vir gasvryheid wat julle getoon het en hulp wat Andre aangebied het.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Dit is vir ons 'n groot plesier en 'n voorreg. Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer.
Julle is altyd weer welkom.
Karin

Ukarimu Guest House
Noluthando M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noluthando M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Beautiful place, nice and quiet.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Noluthando,
It was great having you here. It will be our pleasure to welcoming you again.
Regards,
Karin

Ukarimu Guest House
Corrie E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkom, skoon en netjies

Lekkeslaap se kliëntediens is uitstekend en sal die wyse en diens vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie Lekkeslaap-span.

Wilma W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma W
Saam met vriende

Vriendelike diens.

Sien gerus die sterre.

Herman D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Ons verblyf by Ukarimu was baie aangenaam. Kamer is baie mooi, skoon en gerieflik uitgelê. Area is baie rustig en stil. Kon lekker rustig sit en na die swembad en mooi tuin kyk.

Ian S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvryheid en ontbyt.

Ons is vriendelik begroet met veilige, netjiese en skoon verblyf. Ontbyt was heerlik en enige versoek van ons kant af was baie behulpsaam en goed hanteer. Baie dankie. Ons sal beslis weer kom!

Marlene P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik!

Baie vriendelike ontvangs. Gasvrou reël vir ontbyt, waardeer dit. Voel baie veilig en plekkie is pragtig!

Ukarimu Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Marlene. Ek's is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Karin

Ukarimu Guest House
Annemarie P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, hulpvaardig, waarde vir geld.

Ons het regtig 'n aangename dag by die gastehuis gehad. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal hulle vir enigeen aanbeveel.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Anne Marie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis was aangenaam om julle te ontmoet, julle is altyd welkom.

Ukarimu Guest House
Nicoline C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline C
Enkelreisiger

Great!

Lekker gebly en baie vriendelik. Sal weer van julle gebruik maak.

Conway R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conway R
Enkelreisiger

Ek was baie tevrede met die diens en die verblyf gewees.

Al was dit teen ekstra koste sou ek graag beter koffie en dalk beskuit wou gehad het. Ricoffy doen dit nou nie vir my nie.

Marius B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Hulle is baie gasvry.

Jay K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jay K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Parkeerplek is beknop. Lugversorging was puik. Verskillende glase (wyn, "highball", whisky, bv.) sou 'n pluspunt gewees het. Alhoewel daar vloeibare seep, sjampoe ens. is, bly 'n koekie seep nog 'n wenner. Dit was afwesig. Die toevoer van water na die stort is suinig en jy moet ronddans om nat te word. Dit was aangenaam. Privaat en rustig met voëlgesang. Strategiese gebruik van groot spieëls laat die kamer en badkamer ruim vertoon. Keuse van beskikbare TV-kanale is puik.

Adele V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-star.

Very quiet and clean, although the parking space is a bit limited.

Ronald F - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F
Besigheidsreis

Baie wonderlike, vriendelike ontvangs en verblyf.

My ontvangs was baie aangenaam. Kamers was aangenaam en netjies gewees om in te slaap.

Susan N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ek sal weer daarvan gebruik maak.

Roelf S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf S
Enkelreisiger

Ek het lekker gebly.

Daar is geen lugversorging nie. Ontbyt is nie ingesluit in die bespreking nie en ek het ekstra betaal daarvoor.

Ukarimu Guest House's terugvoer

Goeie dag Roelf. Dankie vir u terugvoer. Ons doen ons uiterste bes om dit vir ons gaste so gemaklik as moontlik te maak. Wat die lugversorging aanbetref, kan ons op die stadium ongelukkig nie lugversorgings in al die kamers installeer nie, agv ons krag toevoer van Eskom. Om dit te kan bewerkstellig moet ons oorskakel na 3 fase krag. Daar is wel dak waaiers in die kamers en ons kan ook ekstra waaiers in die kamers aanbring. Die tariewe by Lekker Slaap is opgestel net vir kamer alleen, omrede ons kommissie betaal en hulle neem nie kommissie op etes nie. Ek het travelground geskakel om op ons blad aan te dui dat die ontbyt en aandetes ekstra is, om dit sodoende vir die gaste meer duidelik te maak. Ons vra onverskoning vir enige ongerief. Karin

Ukarimu Guest House
Therisa B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therisa B
Gesin met tieners

Heerlik en gerieflik.

Baie dankie vir die heerlike verblyf en vriendelike mense.

C P - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
C P
Enkelreisiger

Baie gemiddeld.

Gastehuis was skoon en netjies, maar dit is waar dit eindig. Ek is die oggend na my ontbyt ingelig dat die ontbyt nie ingesluit is by die tarief nie. Die koste vir die ontbyt (R55) is beslis nie waarde vir dit wat jy kry nie - indien ek vooraf geweet het sou ek veel eerder by 'n restaurant ontbyt gaan eet het. Dit sou beter gewees het vir waarskynlik minder geld. Jy het geen keuse wat jy kry nie - behalwe hoe jy jou eiers wil hê.

Cathleen H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf gehad.

Kamer netjies.

Morne S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly!

Alles in orde gevind. Geen klagtes nie.

Amanda V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

'n Gemaklike, rustige nag met 'n heerlike ontbyt!

Ons het 'n heerlike tyd by Ukarimu gehad. Ons is gasvry ontvang en die bestuur het baie moeite gedoen. Ek kan Ukarimu beslis aanbeveel aan enige iemand wat Klerksdorp wil besoek. Dankie aan die Ukarimu-span.

Theresa B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B

Clean, comfortable with modern finishes.

This was the second time I've stayed at Ukarimu and will go back again. The supper and breakfast was good and the room neat, clean and comfortable.

Debi M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en privaat!

Sien die sterre hieronder.

Stephanus B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B
Saam met vriende

Great! Thanks!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marmerstraat 32, Wilkoppies, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fab5de96632746d60bc8d481383b19a453432f0fd9e838c88ceaeb8f918482f03734ddd36a523390d0591dcfd91ce30fee7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 65 5 1 5 32 Marmer Street Wilkoppies 2572 Noordwes 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -26.827089061612 26.676957160234
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!