+18
Selfsorg in Leeuwkloof Valley

Ukuthula Bush Spa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

WiFi is nie beskikbaar nie, in geval van noodgevalle kan gaste 'n verbinding by die eienaar se huis gebruik.
Geen kinders of troeteldiere word toegelaat nie.
Geen rook word toegelaat nie.
'n Waaier vir somer of verwarmer en elektriese komberse sal in die winter voorsien word.
Om rustigheid te handhaaf, mag musiek slegs binne die chalets gespeel word en moet op 'n aanvaarbare vlak gehou word en om 20:00 heeltemal afgeskakel word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

R573, Plot 24 Leeuwkloof Valley, Ukuthula Bush Spa, De Wagensdrift, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202c79f130333dd0d6cc0b345ed7806d74cdb39af824a4cce05353920ac5d442c4596691427b998b50266253af4b877e712a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3) R573 Plot 24 Leeuwkloof Valley, Ukuthula Bush Spa 1002 Gauteng 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -25.5091808 28.5095262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang