Ukuthula Lodge Rooiberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ukuthula Lodge Rooiberg is in die Waterberg in Limpopo geleë, in die hartjie van die Bosveld. Die lodge is die ideale plek vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie buite die stad. Gaste kan lekker langs die 2 swembaddens uitspan of iets by die restaurant- en kroeg-personeel bestel.

Die kamers is ruim en elkeen het 'n en suite-badkamer, kluis, TV, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Alle besprekings sluit 'n komplimentêre ontbyt in.

Gaste het toegang tot al Ukuthula se geriewe, insluitend 'n mini-gholfbaan, trampoliens, klimrame, 'n bergfiets-huurdiens, buitemuurse skaak, 'n hansdieretuin en groot grasperke vir buitespeel. Daar is ook 'n konferensiekamer met 'n projektor vir sake-vergaderings.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Witborde

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ukuthula Lodge Rooiberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R855 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za