Bojanala Akkommodasie by Ukutula Lodge and Game Reserve | LekkeSlaap
+40

Ukutula Lodge and Game Reserve

10 resensies
Wildsplaas
Primo Chalets
Vanaf R2 450
per eenheid
Beskrywing

Elke oopplan-chalet het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n TV en 'n en suite-stort, -toilet en -wasbak. Elke chalet het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Minder as 'n maand voor die inklokdatum: 0%-terugbetaling
Meer as 'n maand voor die inklokdatum - 50%-terugbetaling

Gesins-chalet met 4 beddens
Vanaf R3 350
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets het lugversorging en slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders in 'n slaapkamer en 'n solderarea. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens in die solderarea. Hierdie vertrek word met 'n leer bereik. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei in die kombuisie en 'n etenstafel met sitplek vir 4, rusbanke en 'n TV in die leefarea. Elke chalet het 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Minder as 'n maand voor die inklokdatum: 0%-terugbetaling
Meer as 'n maand voor die inklokdatum - 50%-terugbetaling

Gesins-chalet ses beddens
Vanaf R4 550
per eenheid
Beskrywing

Hierdie chalets het lugversorging en slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers. Daar is ook 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei in die kombuisie en 'n etenstafel met sitplek vir 6, rusbanke en 'n TV in die leefarea. Elke chalet het 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Minder as 'n maand voor die inklokdatum: 0%-terugbetaling
Meer as 'n maand voor die inklokdatum - 50%-terugbetaling

Vanaf R2 450
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 26 van Klipkop Plaas, JQ411, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlYjI5MGMyLTU3YmYtNDE0Mi04ZGFmLTQwMzQ2ODc2MmJiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 Portion 26 of the Farm Klipkop JQ411 0250 Noordwes 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.510667 27.648139
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za