Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.
- Ekstra gaste sal 'n sekere bedrag per persoon per aand moet betaal indien die getal 12 gaste oorskry. Maksimum 16 gaste word toegelaat.
- Die lodge sluit 'n skoonmaakdiens in wat daagliks van Maandag tot Sondag van 07:00 tot 16:30 beskikbaar is. Die skoonmakers is op die perseel. Reël vooraf met die gashere watter tye jy hierdie dienste sal benodig.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R40, Portion 17 of White Waters Farm, Ulwazi Road, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang