+18
Selfsorg in Umdloti

Umdloti Boho Beach Villa

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 5 South Beach Road, 10 Umdloti Cabanas, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Umdloti Boho Beach Villa is in Umdloti, 'n oorddorpie aan die KwaZulu-Natalse Noordkus, geleë en dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die pragtige huis spog met 'n boheemse styl en lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV en die kombuis het 'n eetarea en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.

Buite op die balkon is daar 'n asemrowende see-uitsig. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis is met 'n UPS toegerus wat bystand tydens beurtkrag bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corrine Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 South Beach Road, 10 Umdloti Cabanas, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 South Beach Road, 10 Umdloti Cabanas, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dd19ea40ac3e3eb38f29c0a37bb982288bd3e26c079a035880f55a5705f283135c471105d56c66f0b315e8c534b016f5874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 South Beach Road 10 Umdloti Cabanas 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.672090103406 31.116392612457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang