Umdloti Cabanas 21

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umdloti Cabanas 21 is 'n tripleks-selfsorgwoonstel wat in die gewilde, veilige Umdloti Cabanas-kompleks geleë is. Die kompleks is in 'n hoefyster-vorm gebou en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante en geriewe.

Dié smaakvol gemeubileerde woonstel bied slaapplek vir 4 gaste, met 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en plafonwaaier, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n deur na die balkon.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en dit het 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n eetkamertafel met 6 stoele, en 'n plafonwaaier. Die leefarea beskik oor 'n TV en plafonwaaier, en lei na die balkon.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en Umdloti Cabanas 21 het 1 veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Umdloti Cabanas 21 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umdloti Cabanas 21 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za