Umdloti Cabanas 21
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 222
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Tania A - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige woonstel.
Louis D - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en genotvolle tydperk.
Mariana V - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Madri V - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik, modern en netjies. Sal definitief terugkeer.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 5, Umdloti-strand, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom