LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Selfsorg in Umdloti

The Tide Pod



3 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 South Beach Road, Umdloti Resort unit 209, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Die Tide Pod - met omsetter is 'n helder en lugtige selfsorgwoonstel in die veilige Umdloti-oordkompleks in die hartjie van Umdloti. Hierdie woonstel is naby verskeie restaurante en winkels en binne loopafstand van die strand.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea, wat gemaklik tot 3 gaste kan akkommodeer. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV met Netflix en gemaklike sitplek in. Die woonstel maak oop na 'n patio.

Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die Umdloti-oord bied 'n lieflike gemeenskaplike swembad en braai-area.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 212

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R450 per bespreking

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar voor die aankomsdatum. Die breekskadedeposito word 7-10 werksdae na die vertrekdatum terugbetaal. Terugbetalings kan vertraag word gedurende piekseisoen, openbare vakansiedae en langnaweke.
'n Maatskaplike Verantwoordelikheidsheffing van R10 sal per nag gehef word om fondse in te samel vir die Umdloti UIP (Stedelike Verbeteringsprojek).
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1 South Beach Road, Umdloti Resort unit 209, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1ba50688673e9b5dacd7d1d53db243203875d65ed5c9441a321bcb0d5e9fa77e087a6d309b5c678d237836e836912a13a19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 3) 1 South Beach Road Umdloti Resort unit 209 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.671356522423 31.116822012755
Soek in 'n groter streek