LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umdloti Resort 515 Studio | LekkeSlaap
+13

Umdloti Resort 515 Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umdloti Resort 515 Studio is in Umdloti geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljee-woonstel het 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook WiFi in en om die oord.

Die sitarea lei na 'n stoep met pragtige uitsigte.

Gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Umdloti Resort 515 Studio sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • South Beach-weg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiPhf9Md304AcNIMFd0PpntyfnLOxb62pyuEDoZFjqeyJGmgwiR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 2) 1 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.671366 31.116941
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!