Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Resort 515 Studio

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Umdloti Resort 515 Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Neville O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet.

Nie geweet waar om sleutels te kry nie. Voel die eenheid kan bietjie koffie, melk hê vir die eerste oggend. Was ook nie bewus dat daar geen handdoeke sal wees nie. Die eenheid is mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Resort 515 Studio se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Nadat ons bevestiging ontvang het vir die bespreking word daar 'n e-pos aan u gestuur met die bevestiging van ons kant af. In die e-pos dui ons aan waar die sleutels afgehaal moet word. Ons dui ook aan dat aangesien ons die tarief probeer laag hou ons nie handdoeke verskap nie maar dat u dit wel van ons kan huur teen 'n minimale bedrag. Sien uit daarna om u weer in Umdloti te verwelkom. Groete. Umdloti Letting & Sales span.

Umdloti Resort 515 Studio
Teressa B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teressa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Ek wag egter nog dat my breekskadedeposito terugbetaal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Resort 515 Studio se terugvoer

U breekskade deposito was terugbetaal op 11 May 2021, in die bank rekening besonderhede verskaf by u vertrek. Die verwysings nommer wat gebruik is en wat op u bankstaat sal voorkom is D242-34.

Umdloti Resort 515 Studio
Yvonne K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The studio is beautiful and welcoming. Very neat, clean and tidy.

Quiet and safe area. The beach is clean and not crowded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrienne B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A few concerns.

No towels, apparently different booking agents supply towels. I found that particularly strange. Corrie was very helpful and supplied us with towels, but we had to drive to the office to fetch them. 2 sachets of coffee and some milk would have been nice gesture. We arrived very late and didn't have time to do any shopping. Other than that it was really great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiPhf9Md304AcNIMFd0PpntyfnLOxb62pyuEDoZFjqeyJGmgwiR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.671366 31.116941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem