Umdloti Sunrise
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 North Beach Road, Umdolti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Umdloti Sunrise is in Umdloti, KwaZulu-Natal geleë. Dit is naby die Umdloti Trig-baken en Umdloti-strand se getypoel. Die eenheid is stapafstand vanaf winkels en plaaslike restaurante.
Hierdie selfsorgeenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander badkamers het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die oopplan-eenheid het 'n privaat stoep, sitarea, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n induksiekookplaat, oond, mikrogolf, yskas, frieskas, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel op die stoep, die etenstafel binne die huis of by die kombuistafel geniet.
Daar is WiFi, 'n TV, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter 'n hek op die perseel. Die verblyf het sekuriteit en kameras in openbare areas, en daar is 'n opsigter op die perseel.
Gaste kan visvang, fietsry, swem en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 North Beach Road, Umdolti, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 North Beach Road, Umdolti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang