Beach House Umhlanga

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Nov 2025 tot 12 Des 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.

Prys sluit in
Eenheid 1 - Grondvloer
Selfsorg
Eenheid 2 - Grondvloer
Selfsorg
Eenheid 3 - Eerste vloer
Selfsorg
Eenheid 4- Eerste vloer
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Partytjies word nie in die eenhede of op die perseel toegelaat tensy daar voor aankoms gereël word nie.
Geen harde geraas van enige aard word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie. Wees asb. respekvol teenoor ander wat in die huis bly.
Geen onwettige aktiwiteite word nie op die eiendom toegelaat nie.
Daar is 'n inventaris in die kombuis. Breekskade sal 'n rekening tot gevolg hê wat binne 10 dae na gaste vertrek het gestuur sal word.
'n Basiese skoonmaakdiens (opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers, vee, mop en wasgoed en skottelgoed was) is van Maandag tot Saterdag, 09:00 tot 12:00 ingesluit. Maak asb. seker jy is nie hierdie tyd in die kamer as jy wil hê jou bed moet opgemaak word. Addisionele skoonmaakdienste kan voor aankoms teen 'n ekstra koste vir Sondae en openbare vakansiedae gereël word.

Gaste kan nie na 10:00 uitklok nie.
Maak asb. seker van die volgende voor jy vertrek:
- Lugversorging en ligte afgeskakel.
- Vensters en deure toe en gesluit.
- Skottelgoed in die skottelgoedwasser gepak.
- Alle meubels teruggeskuif na hulle oorspronklike plek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 860
R 3 860 R 2 895
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 860
R 3 860 R 2 895
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 860
R 3 860 R 2 895
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Eastmoor Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 2196, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA411faadd2a133cbe63ddd5771e9c00debe4f32a413ff02beae9818051987efe470b7aeb042794161b1b4e202f6b7a25b58ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 860 nouVanaf R2 895 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 34 Eastmoor Crescent Umhlanga Rocks 2196 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -29.740789135915 31.079541508598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang