+36

Umhlanga Family Escape

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Lagoon Drive, Bensiesta Unit 15, Umhlanga, 4019, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Umhlanga Family Escape is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Umhlanga. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met 'n buite-eettafel en 'n braai geniet, asook 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Bronze Beach is ongeveer 900 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 17 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Kombuisie
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 59 Lagoon Drive, Bensiesta Unit 15, Umhlanga, 4019, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Lagoon Drive, Bensiesta Unit 15, Umhlanga, 4019, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83e6186d83b34a64376464da2d8893c863fe7c00df436ef5dde0ec41014ee034f59b25c63278f00e97b0f627572d37d0a3d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 59 Lagoon Drive Bensiesta Unit 15 4019 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718638691345 31.090138864847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang