LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umhlanga on the Rocks | LekkeSlaap
+33

Umhlanga on the Rocks

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir Umhlanga on the Rocks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ansie E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie E
Gesin met tieners

Fantastiese langnaweek-wegbreek

Kan Umhlanga on the Rocks te sterkste aanbeveel. Michelle was n uitstekende en bedagsame gasvrou. Puik diens en puik waarde vir geld. Die gastehuis is so 2,2 km van die hoofstrand af en minder as 'n kilometer van die Village Mall af. Gemaklike stappies wat ek en my dogter baie geniet het! Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Vasti B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most beautiful guesthouse and best hostess. Michelle really goes out of her way to make you feel at home. The room has the best view and is very clean, value for your money.

We will definitely go back to Umhlanga on the Rocks for a second visit. The restaurants recommended by Michelle were great and also value for your money. The guesthouse is close to everything you need in Umhlanga and beaches are so close and you have the best view from the room!

Monika V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V
Saam met vriende

Baie goed geleë en 'n pragtige gastehuis.

Ons het heerlik gebly in Umhlanga on the Rocks. Dit was maklik om die gastehuis te vind en om van daar na verskeie plekke te gaan en om vinnig weer terug te keer. Een kamer het geen see-uitsig nie (klein kamer), terwyl al die ander kamers ’n see-uitsig het. Die kamers is ruim. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal weer daar gaan bly.

Anne P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable room and friendly service.

Friendly service, good security, quiet, comfortable room.

Tanya V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig!

Goed geleë en baie netjies! Vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Heinz D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi

Goeie gasvryheid, word aanbeveel.

Jenni V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great value for money.

Such pleasant and accommodating hosts! Loved the hearty, welcoming feeling. Will definitely visit again.

Sanel V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed geleë, en baie aangename eienaars!

Ons was sedert ons bespreking op hoogte gehou deur Michelle, eienares aangaande wanneer ons verwag kan word. Ons is ook gekontak om vroeër die dag te kon inboek, wat baie vir ons beteken het, aangesien ons om 10:00 by die vorige akkommodasie moes uitboek. Baie aangename mense, wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Baie goed geleë, ons kon stap na die besigheidsentrums en ook na die strand. Vir die kort tydjie wat ons daar was, was ons aangenaam veras deur hul besorgheid of alles na smaak is. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand, en Umhlanga on the Rocks sal ons graag weer wil besoek!

Louise M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay and Michelle is a fantastic host.

The only downside was it was slightly small with nowhere to sit if you needed to work.

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Thank you so much for your kind review!

We do offer alternative rooms that are larger with more space to sit or work that cost slightly more than the budget-friendly room that you had selected.

We hope to see you again.
Take Care!

Umhlanga on the Rocks
Sindiswa M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Easy to find, not far from the restaurants. Friendly environment. We will definitely go back.

Shane W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to stay.

Umhlanga on the Rocks is one of the best places I have ever had the privilege of staying at. The host Michelle is a warm loving and caring person. She goes over and above to make you feel welcome. The rooms are a nice size for 2 people and the upstairs units has a amazing sea view. It is very close to all major restaurants and shopping malls. To some it up it's almost like going to see family that is the feeling you get when staying there. We will 100% be returning there in the near future.

Garda V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Michelle, our host, was exceptional, she goes over and above and even checks on you once you have checked out. I can highly recommend Umhlanga on the Rocks.

Janine N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome accommodation and pet friendly.

Michelle was a great host, super friendly and very accommodating. Thanks for everything you guys did, and the special care to Choppels.

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Janine thank you so much for your amazing review.

We are so happy you enjoyed yourselves and we Miss Choppels.

Umhlanga on the Rocks
Corne V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Enkelreisiger

Baie vriendelike gasvrou, alles wat nodig was, was in die kamer beskikbaar.

Kamer was netjies en gemaklik, met alles toegerus wat ek benodig het. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om die verblyf gemaklik te maak.

Sonja C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Fantastiese tyd gehad. Ligging, gasvrou en netheid was perfek. Vreeslik geniet. Sal definitief aanbeveel. Thanks Michelle!

Asemrowende uitsig, veilige omgewing, Gasvryheid is tops! Dankie aan die webtuiste!

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Sonja, thank you so much for your kind words.
My guests' happiness does mean so much to me.

Umhlanga on the Rocks
Terese D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met wonderlike mense, Michelle is baie gasvry.

Ruime kamers met wonderlike seesig was vir ons belangrik en hierdie verblyf was perfek. Heerlik geslaap wat altyd belangrik is en loopafstand van strande, wonderlik. Ek het hierdie plek al my vriende verwys en niemand sal verkeerd gaan om daar te bly vir vakansie nie. Omliggend van alles stand, restaurante en vele meer en baie bekostigbaar.

Henk V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid.

Baie lekker gekuier, sal met graagte weer gebruik maak van Umhlanga on the Rocks.

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Thank you Henk.

I appreciate your review so much.

Umhlanga on the Rocks
Rudi J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our accommodation was great!

Michelle was an awesome hostess! I’ll definitely go back there. She went out of her way to make sure we were comfortable. I highly recommend her accommodation.

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Thank you so much for this amazing review.

This means the world to us.

Umhlanga on the Rocks
Dominique V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique V

Amazing.

Baie lekker tyd gehad. Alles was mooi netjies en goed verduidelik. Naby aan die strand maklik om by ander plekke uit te kom. Vriendelike eienaars.

Tony And Marinda C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony And Marinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A Beautiful holiday.

When we arrived the TV was broken in our room so we were transferred to the luxury on suite room. A Magnificent view over the sea. The place is so close to all amenities and everybody was very friendly and helpful. Definitely return, well recommended. Thank you for a wonderful holiday.

Michael K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

In a nutshell. Amazing.

Firstly starting with the hostess, Michelle: What a vibrant, unbelievably friendly person. Not only did we have full privacy all the time, whenever we needed any assistance or service she was available immediately. Our unit had a spectacular view of the ocean. The unit was top notch, fully equipped to cater for our every need. Guesthouse is located only a short walk to the best pubs and restaurants. This is by far the best guesthouse we stayed in and truly food to our souls. Would highly recommend.

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Wow, Michael thank you so much for your kind words! This is so appreciated.
Keep well and hope to see you both again.

Umhlanga on the Rocks
Rina C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay in Umhlanga.

As soon as we arrived the welcome was outstanding! What an amazing place. The ambience was great. From the second you enter this magical place you are awed by views, decor and friendly service. Excellent location with lovely ocean view. Thank you to our hostess Michelle, you were awesome ! You will definitely see us again.

Frans B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Ons gasvrou Michelle, is voorwaar 'n persoon wat net gedurig haar gaste wil bederf. Baie dankie Michelle, ons het so tuis gevoel en ons Yorkie het dit ook geniet, want daar was oorgenoeg spasie vir hom om rond te beweeg wat ook baie veilig was. Die kamer het moderne dekor en alles wat nodig is was daar en natuurlik silwerskoon. Ons verblyf was regtig uitstekend en sal ons dit enige tyd aanbeveel.

Ursula M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate accomodation and the host and hostess were amazing.

Michelle and David went out of their way to make me feel at home. Fantastic bedroom with a gorgeous view! I would highly recommend this venue and will definitely be back!

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Thank you so much for this lovely review Ursula! This is much appreciated.

Umhlanga on the Rocks
Suhana S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suhana S
Gesin met klein kinders

Birthday Weekend @ the beautiful Umhlanga on the Rocks

Hubby and I booked a day at this lovely place. The Owner is a wonderful lady, who is super friendly. She literally went the extra mile in ensuring we are super well taken care of and comfortable. The home/rooms are spotless and extremely clean and neat. The security is excellent, and you feel very safe and at home.. The place is about 500 m to the beach, easily walkable. It is also very central to Gateway and various other restaurants, etc. Was simply an awesome birthday, and we all enjoyed ourselves, especially my toddler. It was super special. Will definitely see us again soon!

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Wow, Suhana! Thank you so much for this incredible review! You left a huge lump in my throat.
I am so glad you had a wonderful stay. Hope to see you again in the future.

Umhlanga on the Rocks
Marischen V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marischen V
Saam met vriende

Fantastiese ligging, vriendelike en welkome ontvangs, baie netjies.

Hierdie is 'n gastehuis wat ek vir seker op my padkaart na Durban sal stoor. Fantastiese ligging, vriendelike en welkome ontvangs. Ons was verras deur ons mooi, netjiese, goed ingerigte kamer. Ons het werklik tuis gevoel.

Debra P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debra P

Oornag voor 'n vlug van King Shaka Lughawe.

Die gasvrou was daar om ons te verwelkom, die plek is netjies met al die basiese geriewe en is goed geleë, binne stapafstand van die strand en eetplekke.

Mark V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Besigheidsreis

Very clean and cosy !

Hosts very friendly and helpful. Ideal for the business traveler if staying over for 1 or 2 nights.

Lyda B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Super nice hosts, felt like family. They tick all the boxes, we didn't wait for anything. Very relaxing couple of days. Our pets were very comfortable and happy too. We will absolutely see you guys again soon!

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Wow, Lyda thank you so much for your kind words. We can't wait to see you guys again!

Umhlanga on the Rocks
Ancile P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancile P
Enkelreisiger

Wonderlike wegbreek.

Michelle is ‘n wonderlike gasvrou wat uit haar pad uit gaan om jou kuier so gerieflik as moontlik te maak. Die kamer is goed toegerus, skoon, netjies en baie rustig. My twee honde kinders het dit net so geniet. Ek sal Umhlanga on the Rocks met liefde aanbeveel.

Kevin N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N
Enkelreisiger

Excellent, from start to finish.

The host was super friendly and efficient and went out of her way to make me feel welcome. Her husband went so far as to offer up space in his personal garage for my motorbike, in order to ensure that it was 100% safe and secure. Excellent establishment and owners, that make you feel most welcome and a part of the family.

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Thank you so much for your kind words Kevin! We appreciate this so much!

Umhlanga on the Rocks
Antonette B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

Warm welcome. Beautiful clean room. The hosts go out of their way to make you feel welcome, at home and to make your stay enjoyable. Absolutely lovely hostess!

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Thank you so much for your kind words Antonette! We hope to see you again soon! Take care God Bless

Umhlanga on the Rocks
Jolene P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en ontspannend.

Michelle het ons vinnig baie welkom en tuis laat voel. Sy loop die ekstra myl en dadelik beskikbaar as jy haar nodig het. Ons sou by geen ander plek so lekker gebly het nie. Baie dankie Michelle. You are awesome.

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Thank you so much for your kind words Jolene! We appreciate it so much!!

Umhlanga on the Rocks
Melany S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean accommodation

The room was really clean and nicely set up. The owner and hostess is very friendly and made you feel welcome from the get-go. It is a safe area with 24/7 security, we even took walks to the beach after 9 pm. The location is practical as it is walking distance from the beach and most of the shops. I highly recommend this listing.

Umhlanga on the Rocks's terugvoer

Thank you so much for your kind words Melanie! We appreciate it so very much!

Umhlanga on the Rocks
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chartwellrylaan 86, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadca5346f8626a632b2a49f22b481ac0bee4aceddd869adc30b779932e1d2e036b8ea980d46e44b52045ada8df6ae3aab81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895  per nag(plek vir 2) 34 5 1 5 86 Chartwell Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.73797365794 31.077583813492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!