by Umkhaya | LekkeSlaap
+42

Umkhaya

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 1536, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Umkhaya bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle, kontemporêre huis in Marlothpark. Die huis is ideaal vir 'n rustige wegbreek in die hartjie van die bos en is net 440 m vanaf die Krugerwildtuin se heining.

Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbuitebad en buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien nodig. Die badkamers het storte.

Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas en etenstafel toegerus. Die huis spog ook met WiFi en lugversorging.

Daar is 'n swembad, vuurput en lekker sitplek buite met 'n uitsig oor die bos. Daar is parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Umkhaya sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Umkhaya
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Finch-straat 1536, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Umkhaya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 1536, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91c1903bd4a2d3418f35bbada7bac5cff87d7fcab0e5b314a4dae3e24d0005371ed15b135eda61a5a0060c6c74a807029e5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1536 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.350014160194 31.760564327416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem