Hluhluwe Akkommodasie by Umkhumbi Lodge | LekkeSlaap
+43

Umkhumbi Lodge

6 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad , Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Umkhumbi Lodge word deur Anton en Emma Roberts besit en bestuur. Die lodge is in Kuleni Park, 'n privaat reservaat met wandelpaaitjies en 'n verskeienheid kleiner wild. Umkhumbi bied selfsorgverblyf en is nie ver vanaf Hluhluwe-Imfolozi in KwaZulu-Natal met Groot 5-safaris geleë nie.

Die chalets is in 'n sandwoud geleë. Daar is gesin-chalets, chalets vir 2 en selfsorg-chalets. Elkeen van die kamers is uiters gerieflik en ruim en word, in pare, omring deur die sandwoud. Elke eenheid het lugversorging, 'n yskas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en stort. Ons familie-eenhede het elkeen 2 slaapkamers wat beteken dat jy privaatheid het terwyl die kleinspan veilig in die kamer langsaan slaap.

Die eetkamer is in die sentrale lapa met 'n oop voorkant geleë (waar ons fantastiese sjef Meva jou in vervoering sal hê). Daar is ook 'n boomtopkroeg waar jy die pragtige sonsondergange van die houtdek af kan bewonder. Na sonsondergang kan beide gaste en gidse om die vuur sit en stories uitruil oor die dag se opwindende avonture.

Ons het ook 'n swembad, gratis WiFi, 'n TV-kamer, pool-tafel en 'n kroeg.

Ons voorsien ons gaste van al die aspekte van 'n Afrika-bosvakansie met die uitstekende diens en ervaring wat besoekers as vriende laat terugkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Umkhumbi Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R22 Sodwanabaai-pad , Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umkhumbi Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad , Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuRBRYu6V5zor35Uq9QbrxY2tG6Yi3QLQiZBBykgIgLdUznQN3k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 R22 Sodwana Bay Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.906290394596 32.361404299736
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za