Umpukane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umpukane is op 'n plaas 9 km van Clocolan af geleë. Gaste kan uit 2 eenhede kies: die eenslaapkamerkothuis of The Rock.

The Cottage is aan die voet van die berg geleë en bied lieflike uitsigte op die berg en oor die plaas. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, 'n eetarea en 'n sitarea.

The Rock is langs die berg geleë en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die eenheid het 'n eet area en 'n sit area.

The Villa is in die hart van die plaas geleë aan die voet van die berg en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die eenheid het 'n eet area en 'n sit area.

Die plaas bied verskeie doendinge soos stap, fietsry, swem en hengel, en gaste kan ook rotsskilderye op die plaas besigtig.

Daar is dam ongeveer 5 km van die woonstel af in 'n kloof. Let asb. daarop dat selfoonontvangs baie swak is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umpukane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false