Umqhele Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umqhele Bed and Breakfast is in 'n voorstad van Richardsbaai, slegs 10 minute se ry vanaf die strand geleë. Dié B&B-verblyf is gerieflik en bied Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n rustige omgewing.

Daar is 7 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, strykyster en -plank, 'n plafonwaaier, TV, haardroër, radiowekker, lessenaar en lugversorging. Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbyt geniet. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Die gastehuis maak voorsiening vir vegetariërs, konferensie- en spysenieringsgeriewe, braaigeriewe, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Umqhele Bed and Breakfast bied verblyf aan 'n wye groep mense met verskei belange, inwoners, toeriste, sakereisigers, godsdienstige groepe en regeringsdepartemente. Mev. Thembi Maseko maak seker daar word vir alle behoeftes voorsiening gemaak.

Dis is slegs 6 minute se ry vanaf die sakesentrum, en 10 minute se ry vanaf Richardsbaai. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, diepseevisvang, walviskyk in seisoen, seekoeie- en krokodilbootritte, wildritte en inkopies in.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umqhele Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za