LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Gastehuis in Richardsbaai

Umqhele



  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Olienhoutkoppie, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Umqhele is in 'n voorstad van Richardsbaai, slegs 10 minute se ry vanaf die strand geleë. Dié B&B-verblyf is gerieflik en bied Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n rustige omgewing.

Daar is 7 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, strykyster en -plank, 'n plafonwaaier, TV, haardroër, radiowekker, lessenaar en lugversorging. Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbyt geniet. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Die gastehuis maak voorsiening vir vegetariërs, konferensie- en spysenieringsgeriewe, braaigeriewe, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Umqhele bied verblyf aan 'n wye groep mense met verskei belange, inwoners, toeriste, sakereisigers, godsdienstige groepe en regeringsdepartemente. Mev. Thembi Maseko maak seker daar word vir alle behoeftes voorsiening gemaak.

Die verblyf is slegs 6 minute se ry vanaf die sakesentrum, en 10 minute se ry vanaf Richardsbaai. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, diepseevisvang, walviskyk in seisoen, seekoeie- en krokodilbootritte, wildritte en inkopies in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Visvang
Wildritte
Wildkyk

Kamers

Kamers 2, 3, 4 en 5
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, strykyster en -plank, 'n plafonwaaier, TV, haardroër, radiowekker, lessenaar en lugversorging. Die kamer het slaapplek vir 2 gaste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamers 7 en 8
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, strykyster en -plank, 'n plafonwaaier, TV, haardroër, radiowekker, lessenaar en lugversorging. Die kamer het slaapplek vir 2 gaste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, strykyster en -plank, 'n plafonwaaier, TV, haardroër, radiowekker, lessenaar en lugversorging. Die kamer het slaapplek vir 2 gaste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
1.5
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.5
Diens
3.0
Veiligheid
2.0

2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
1.5
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.5
Diens
3.0
Veiligheid
2.0
Jurie O
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
1.6
Jan 2025

Dit was n aaklige vuil ondervinding wat ek en my gesin nooit weer will beleef nie. Hierdie woonplek was regtig nie op standaard nie. Daar is baie gebreekte teels in die woning en kamer. Daar is stort teels weg. Die toilet seat is stukkend. Die toiletpapier houer is skeef en los. Die beddegoed was geskeur. Die agterdeur kon nie eers sluit nie. Die veiligheidsdeur het nie eers n slot nie. Daar is groot kokerotte in die kamers gewees. Ek kan nie eens glo dat so 'n perseel bemark word nie. Dis skokkend hoe sleg dit lyk. Ek gebruik die webtuiste al 15 jaar en het nog nooit in so 'n aaklige plek gebly nie. Hulle moet dringeng die perseel besoek. Die plek is oud en afgeleef.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.4
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.7/5

Mnqobi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 21:00
Uitklok Voor 10:00
Kamers 2, 3, 4 en 5
Slegs verblyf
Kamers 7 en 8
Slegs verblyf
Kamer 1
Slegs verblyf

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Olienhoutkoppie, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f7998e3a5e8039e33c82b0bedf0110c174c26d14def6b941b1a4a945749869dae054e891831aad85b6a2bc9e598947f15fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 2 5 1 2 5 Olienhoutkoppie Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.7637782 32.0657098
Soek in 'n groter streek