Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umshanti

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Umshanti
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carla N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

9. 5 out of 10.

It's the ideal location and atmosphere for us when we travel just the 2 of us. Stunning views straight out of the bedroom and the dam and surroundings leave you mesmerised. If I could make a suggestion, perhaps a workspace at the braai area. Otherwise, the perfect rustic space to appreciate and enjoy nature and its beauty and the company you are keeping. Vicky is also extremely friendly and helpful. We, of course, are boasting about the accommodation as much as we can to anyone that will listen. Thank you for the experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bartley J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bartley J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of paradise on the shores of the Breede River.

Thoroughly enjoyed our stay. Wonderful setting in a relaxed and comfortable environment. It is a pity that the house we stayed in does not have a shower, and that no towels were supplied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Excellent accommodation with stunning views!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beth M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beth M

Baie rustig iets anders.

So lekker ons gaan volgende week terug op ons terugtog om die rivier vlot uit te vat vir sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer gaan.

Verskriklik lekker. Mooi uitsig op die Buffelsjag dam, staproetes en watersport kan beoefen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable relaxing stay.

Very quiet and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micaela L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, weggesteek en rustig.

Pragtige plekkie! Perfek vir 'n wegbreek vir twee. Ons sal definitief weer besoek! Vicky is bitter vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was awsome.

Overall awesome. Bug spray would help with the spiders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley C
Gesin met klein kinders

Beautiful spot, great for kids.

Really lovely setting by a big dam, great for swimming, lovely lawn and jungle gym for kids, and nice braai spot. Well-equipped. Would definitely come again. Also very accessible right outside Swellendam. Only issue was that it was very hot and no fans were provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig P
Gesin met klein kinders

Beautiful setting, will be back!

Most beautiful setting, perfect for family get-togethers. Will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek met 'n pragtige uitsig.

Baie lekker blyplekkie met pragtige uitsig oor dam en berge. Ideaal vir rustige familie-ontspanning of vir samekoms van families of werkskollegas. Braai en ander geriewe soos boot of kayak ens. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
John P
Enkelreisiger

Good outside scenery.

Outside bin quarter full of used disposable nappies on arrival. Portable toilet full and smelled very bad on arrival. Dried blood on the floor inside. Very old and poorly maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umshanti se terugvoer

Hi John, the Umshanti team is shocked to hear about your terrible experience! So sorry to hear this, thanks for your feedback.

Umshanti
Harald H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harald H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see!

Ons het lekker gebly by die dam. Die eienaars het goed na ons gekyk en ons sal weer terugreis om meer tyd te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Die plek is baie mooi. Ons het lekker gekuier. Ek dink net die eienaars moet die inligting op webblad aanpas, aangesien daar geen pooltafel of pylti bord was soos op die webblad gesê nie. Ek dink ook met sulke warm weer sal 1 of 2 plons-swembaddens baie gehelp het. Maggie en Henk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umshanti se terugvoer

Hi Maggie
Dankie vir jou positiewe resensies van Umshanti.
Dis baie jammer julle het nie die pooltafel en ander games in Drinkgat (die kuier huis) gesien nie.
Hopelik kan julle 'n volgende keer gebruik maak daarvan.
Groete,
Vicky

Umshanti
Aaltje L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Aaltje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hele plek is verwaarloos.

Die beddegoed is oud. Potjie was verstop. Water uit kraan en storte was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid binne die stilte van die pragtige natuur wat mens omring.

Umshati is 'n plek om te gaan rus, weg van die gewoel. Die stilte wat mens begroet laat jou dadelik een word met die pragtige natuur wat jou omring. Die water wat stil voor jou uitgestrek lê, omraam met die mooi van die berge! Dis net pragtig! Die verblyf is alles wat mens nodig het om 'n gemaklike rustyd te kan ervaar. Alles is skoon en netjies. Die vriendelikheid sal mens weer en weer laat teruggaan om net nog meer te beleef. Ons kon net een dag bly, maar ons kom vir seker terug! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and scenic setting with enough to do and still keep busy. Perfect CV19 bubble staycation.

Dog friendly and beautiful place to visit a stone throw from Cape Town. Will try to go more often.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an incredible time at Umshanti!

We highly recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marile L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marile L
Saam met vriende

Gemaklik en rustige atmosfeer.

Die uitsig is iets om te beleef. Lekker geslaap en gekuier om die vuur. Swak selfoonsein, so dalk blessing in disguise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig vanaf die Chapel huisie.

Huisie het alles wat jy nodig het. Die uitsig en rustigheid is idillies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katie Rain L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie Rain L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, calm, quiet, picturesque.

Stayed in Chapel - it was such a treat! Lovely views, great service and I'd highly recommend canoeing up to the waterfall.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, kalm, stil, skilderagtig.

Verblyf in die kapel - dit was so 'n bederf! Pragtige uitsig, goeie diens en ek raai die kanovaart tot by die waterval aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig.

Umshanti is 'n baie goeie keuse as jy wil ontspan. Was baie rustig. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Matthys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gypsy 2 is nogal baie klein.

Alles was netjies en skoon. Uitsig baie mooi, kan op bed lê en oor dam uitkyk! Plekkie is egter baie klein, voel dat tarief onnodig hoog is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobin J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and friendly place to stay.

We were there for 4 nights and I can recommend the Chapel, very good place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surida B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surida B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties en so ’n rustige plek

Ek sal dit aanbeveel aan enige iemand, en sal definitief terugkeer, ons het voorwaar 'n wonderlike tydjie beleef, jammer was so kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura R
Saam met vriende

We had an amazing stay.

We had an amazing time in the little cabin, amazing view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umshanti se terugvoer

Thank you for the review Laura, hope we'll see you again soon.

Umshanti
Morne G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G

Onbeskryflik mooi.

Die ligging is perfek. So rustig, dit is die perfekte wegbreekplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umshanti se terugvoer

Dankie Morne, hoop julle kom gou weer kuier!

Umshanti
Kelly P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly P

We had a lovely stay at Umshanti and we will be back sooner than later!

It's a lovely spot for the family or for a weekend away with friends. Relaxing by the braai and swimming in the dam. We had a fantastic weekend. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umshanti se terugvoer

Hi Kelly,

Thank you for the great review. You're very welcome back, soon.

Umshanti
Wilhelm D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Veilig en netjies met baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jamien S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views and absolutely peaceful.

We stayed for 2 nights at Umshanti in the Chapel and it was amazing. Nothing fancy, but you have everything that you need. The peace and quiet are wonderful and the views were breathtaking! We would recommend Umshanti everywhere we go!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese vreedsame rustigheid.

Die hele atmosfeer is een van algehele rustigheid. Natuurskoon en voëllewe is asemrowend. Ons moes ongelukkig ons kuier kort knip a.g.v. berg brande want my man het stadium 4 kanker en dit was onmoontlik om aan te bly. Ons sal beslis weer daarheen gaan as die geleentheid homself voordoen. Dit sal lekker wees indien daar bv. 'n rasper in kombuis kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colin L

Relaxing.

Very relaxing. Bungalows were great, lovely bar area. Lovely views. Very friendly hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend.

Baie ontspannend. Die bungalows was uitstekend, lieflike kroeg-area. Lieflike uitsigte. Baie vriendelike gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudeen V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudeen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Dit was baie rustig en stil. Die natuur is pragtig en ek sal beslis weer teruggaan na Umshanti toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon en rustig.

'n Baie aangename plek met asemrowende natuurskoon, al laat skrik 'n reënspinnekop jou so af en toe, sal ons defnitief weer daar oorbly. Die klein houtoppervlak op twee kajaks met 'n klein batterygedrewe enjin vir twee persone is 'n moet op die Buffeljagsdam/rivier. Dit is besonders en baie romanties. Baie dankie, Kosie en Vicky.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en rustig.

Pragtig in die berge en heerlik rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk H
Gesin met tieners

Really enjoyed the quiet and relaxing atmosphere.

Wonderful lake to canoe on and awesome to braai and have the view of the dam and mountains. Wonderful stay, what a gem outside Swellendam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne B
Besigheidsreis

Wonderlike diens, vriendelike mense, genoeg vars lug, laat geslaap ... net ongelooflik!

Dit is 'n plek soos in die ou dae waar families bymekaarkom en hulself geniet. Watersport, lees, braai en groot vure snags waar almal lekker gesels. Dit was ongelooflik lekker gewees met baie vriendelike personeel. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmarie V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie V
Gesin met klein kinders

Perfek. Alles wat ons nodig gehad het, en meer. Daar is net mooi niks waaroor ons kan kla nie.

Absoluut fantasties. Dit was een van die lekkerste naweke ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Umshanti, Buffeljagsdam, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4900178e62cf01649102493bb5a563a1b9e384cdf6b1bf20e3e3392778d02d00b5d72715e4e13201920f4760801750958ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Buffalo Creek Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.018454105018 20.538969933987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem