UmSisi House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

umSisi House lê op 60 hektaar ongerepte bosveld in die Jock of the Bushveld-bewaringsgebied in die Feebles-vallei tussen Witrivier en die Numbi-hek van die suidelike Krugerwildtuin. Die Numbi-hek is net 15 minute se ry hiervandaan.

Dié huis maak net voorsiening vir privaat groepe van 4 tot 6 gaste. Daar is verskeie verblyfopsies te kies en te keur. Gaste kan aandete, B&B0-verblyf of 'n pakket wat alles insluit kies. umSisi House het 3 en suite-slaapkamers en 'n aparte kothuis met 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n onderdak-stoep met 'n onthaalarea en 'n braaiplek in. Daar is ook 'n kaggel in die sitkamer, 'n Jacuzzi in die rotstuin en 'n TV-kamer en 'n biblioteek. WiFi is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing, soos wildritte, kan bespreek word. Alle maaltye word vooruit saam met gaste beplan sodat elke maaltyd 'n hoogtepunt is. Die Lucky Bean-kinderklub by umSisi verwelkom kinders van alle ouderdomme.

Dié huis bied Krugerwildtuin-verblyf op sy beste en gaste sal Suid-Afrika, sy mense, diere en plekke eerstehands ervaar. Dis perfek vir 'n groep vriende of familie wat Suid-Afrika se Laeveld en die Panorama-roete kom verken. Hier is ook tientalle doendinge in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by UmSisi House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UmSisi House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R17 600 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za