LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by UmSisi Cottage | LekkeSlaap
+20

UmSisi Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gedeelte 38 Peebles Plaas 31JU, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 840 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

UmSisi Cottage bied luukse selfsorgverblyf in die Peebles Valley, naby Witrivier, in Mpumalanga. Dis ideaal vir 'n klein groep vriende of 'n gesin wat die Krugerwildtuin wil verken.

Dié kothuis is privaat en het sy eie ingang, 'n onderdak veranda en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers deel 'n badkamer met 'n dubbelstort. Die eenheid het n TV met DStv (Family Package), gratis WiFi, en 'n toegeruste kombuis. Linne, handdoeke, kookgerei en basiese bestanddele in die spens word voorsien.

Let asb daarop dat daar honde op die eiendom is. Daar is 'n braai en onderdak parkeerplek. Die eiendom het 'n elektriese heining en 'n daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit. Daar is ook 'n bosstort buite.

Die kothuis is op UmSisi House se gronde en bied via die ingang van die Numbi Gate wat net 20 minute weg is toegang tot die Kruger Nasionale Park, die Panorama-roete en al die doeninge vir meer avontuurlustige vakansiegangers. Daar is restaurante in Casterbridge Lifestyle Centre en Bagdad Centre, wat binne 15 minute se ry vanaf die huis is. UmSisi Cottage kan die gaste help om enige doendinge by Kruger-safari vooraf te bespreek, veral gedurende die skoolvakansies.

Slaapplek

’n Bespreking by UmSisi Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir UmSisi Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gedeelte 38 Peebles Plaas 31JU, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink UmSisi Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R1 840
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 840
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gedeelte 38 Peebles Plaas 31JU, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMjk0NjZhLWY0ZGItNGRmMy1iNGM2LWZjYmVhMzc0ZDAwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 840  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 Portion 38 Farm Peebles 31JU White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -25.225033703327 31.071782112122
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!