LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by UmSisi Cottage | LekkeSlaap
+20

UmSisi Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir UmSisi Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
David D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Gesin met tieners

We had a lovely stay at umSisi Cottage.

A very comfortable and well-appointed cottage close to Kruger Park and the Panorama Route. The cottage is private, very neat and secure. It has a great view over the valley. Paddy and Amanda are awesome hosts and provide a personal touch. The monkeys entertain early mornings while the bushbabies pass through the trees during the evening. We hope to visit again soon!

Adel M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel M
Gesin met tieners

The most beautiful cottage I have ever seen, everything in its place, amazing garden.

A very beautiful, clean cottage that I could just move into tomorrow. Everything is in its place. The hosts are the most amazing and caring people that I have ever met. I would so love to go back for a longer period of time to absorb the peace and tranquillity.

Esmerelda F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol, asemrowend, rustigheid.

Ons wil graag vir Amanda en Peddy baie dankie se vir 'n asemrowende week by Umsisi Cottage. Julle was uitstekende en baie behulpsaam met ons aankoms en julle het ons baie welkom laat voel. Ons sal julle plek definitief weer besoek en ook aanbeveel vir familie en vriende.

Mirinda B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda B
Saam met vriende

Hierdie is 'n stukkie paradys!

Hierdie is 'n stukkie paradys reg in die middel van die bos! Die uitsig vanaf die veranda is onbeskryflik mooi. Dit is geleë naby alles wat mens wil gaan verken. Sal dit enige dag aanbeveel. Was voorwaar 'n heerlike blyplek.

Louise S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was absoluut hemels gewees.

Dis ongelooflik rustig en lekker gewees. Mal oor die plek.

Christina & Greg B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina & Greg B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place to stay!

UmSisi Cottage was a delightful surprise. Sitting on the deck looking out at the view we felt like we were in our own private heaven. I would highly recommend the cottage for easy access to all the Lowveld has to offer. We hope to return one day, it has placed as one of my favourite places to be!

Rene G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Gesin met tieners

Lekker gerus.

Die ontvangs van Amanda was baie vriendelik. Die cottage self is baie netjies en goed toegerus. Ons het dadelik tuis gevoel. Baie lekker geslaap. Ek sal umSisi Cottage enige tyd aanbeveel.

Suzaan S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was truly amazing, beautiful and so welcoming!

Was greeted by the owners late Friday night, introduced to the two doggies and were shown all the ins and outs. This truly is an amazing place!

UmSisi Cottage's terugvoer

Thank you for your lovely review. It was a pleasure to have you here with us and we hope you will return in the not too distant future.
Kind regards,
Amanda and Paddy

UmSisi Cottage
Petro H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H
Enkelreisiger

Awesome en uitsig prentjiemooi.

Pad nie baie toeganklik. Dink dis baie onveilig in die aande en geen beligting op die pad (heelwat slaggate).

UmSisi Cottage's terugvoer

Hi Petro

Many thanks for your feedback. It was very unfortunate that your husband was unable to join you at Innibos as originally planned and you were left to do the driving late at night. Yes, the R538 is still under construction but is due to be finished by the end of August. Unfortunately, street lights are not found outside of towns in this part of Mpumalanga.

Kind regards

Amanda

UmSisi Cottage
Sanet B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met tieners

Lekker wegbreek!

Wonderlike verwelkoming deur Amanda en Paddy. Ons het lekker uitgerus en sal beslis weer by UmSisi tuisgaan. Hoogs aan te beveel!

Cylma S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cylma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi uitsig en omgewing om te ervaar.

Heerlike wegbreek en waarde vir geld.

Sally B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and outstanding

A wonderful experience in a tasteful, well appointed cottage. We thoroughly enjoyed our stay. Paddy and Amanda were such great hosts, caring and going the extra mile. It was peaceful to sit on the deck and drink in the marvellous view. A wonderful place, in a wonderful part of the world.

Nathea S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi! Beslis die moeite werd.

Die vriendelikste mense! Die mooiste uitsig. Mens is naby die Wildtuin en daar is baie aktiwiteite in die omgewing. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en gasvry; hulle is behulpsaam en huiwer nie om jou vrae te antwoord of aanbevelings te maak nie. Die verblyf is top kwaliteit. Sal definitief weer gaan.

Vanaf R1 840
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 840
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 840
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gedeelte 38 Peebles Plaas 31JU, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMjk0NjZhLWY0ZGItNGRmMy1iNGM2LWZjYmVhMzc0ZDAwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 840  per nag (vir 4 persone) 13 5 1 5 Portion 38 Farm Peebles 31JU White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -25.225033703327 31.071782112122
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!