LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umtamvuna View Cabanas | LekkeSlaap
+50

Umtamvuna View Cabanas

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Umtamvuna View Cabanas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elsa B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly en die gasvryheid was amazing. Sal weer besoek.

Gerrit M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fantastiese plek!

Ruim, baie goed toegerus, skoon, netjiese tuin en 'n goeie uitsig. Net jammer die mure is nie baie klankdig nie, terwyl ek 'n private braaiplek sou verkies.

Sue W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue W
Gesin met tieners

Absolute gem!

Absolutely stunning place with amazing views. Each cabana had more than we needed and all superbly decorated and equipped. The outside patios and pool area are stunning. The place was even better than the pics. Our hosts were fab and assisted more than necessary. We would have stayed longer if we could.

Khanyisile M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views and great hospitality.

The place is exactly how it looks on the pictures, if not better. Very clean and has all the necessities. Louis is a great host, always willing to help. We took a drive around the place and found the beautiful Umtavumvuna Nature reserve, which is filled with beautiful views. Perfect for a hike.

Ilisha N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilisha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was amazing. I will certainly go back.

The view was amazing. So beautiful.

Jolanda F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese uitsig.

Louis en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam, ons was uiters verbaas om Afrikaanse mense in daai deel van die land te ontmoet, alhoewel hulle eintlik Engels is. Die akkommodasie is baie netjies en skoon, ten volle toegeruste kombuis, daar was absoluut niks ekstra wat ons benodig het nie. Baie rustige omgewing met 'n "awesome view". As ons weer in daardie rigting gaan sal ons definitief weer daar gaan bly.

Nontobeko M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most beautiful place.

Warm welcome we received. We highly appreciate it. The place was amazing and clean.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Vista-weg 7, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689a05394acc6d108997c9fbd0ad2eacc2ee62bd634a66b30e2419802dd070f122cb4c7763112f233aad11fd0bfa795a40e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Bon Vista Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -31.063848870796 30.1814049272
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!