UmThiba Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

umThiba Bush Lodge is in die hartjie van die Kuleni Wildpark - ‘n natuurlike sandwoud langs die Phinda Wildreservaat. Dis ook naby die St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Gaste kan die natuur en wild van die dek af dophou of terwyl hulle op ‘n voetslaanpaadjie wandel. umThiba is vir selfsorg toegerus en ideaal vir paartjies, gesinne of groepe.

Daar is 4 met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. 3 kamers het koningingrootte-beddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 matrasse vir kinders. Ander geriewe sluit 2 en suite-badkamers, ‘n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is, ‘n eetkamer en ‘n TV met DStv.

Daar is ook ‘n boma met ‘n vuurput, ‘n swembad, braai-area, groot stoep en ‘n motorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.

Die park is wildebeeste, kameelperde, vlakvarke, sebras en verskeie boksoorte se tuiste. Dis ook enige voëlkyker se droombestemming.

Slaapplek

'n Bespreking by UmThiba Bush Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UmThiba Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za