LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Hluhluwe

Umthiba Bush LodgePrime picks icon.

Prime picks icon.


8 gaste

4 slaapkamers

7 beddens

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • umThiba Bush Lodge, Kuleni Game Park, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

UmThiba Bush Lodge is 'n privaat omgewing in die hartjie van Kuleni Game Park, 'n natuurlike sandwoud langs die Phinda Game Reserve, naby die St Lucia Wêrelderfenisgebied. Die gemaklike lodge bied die besoeker die geleentheid om die natuur en wildlewe op sy beste te ervaar vanaf 'n dekstoel op die stoep of terwyl hulle die vele natuurroetes stap wat deur die diverse inheemse bos en grasvelde loop. umThiba is volledig toegerus vir selfsorg en is geskik vir paartjies sowel as groepe familie en vriende.

Verblyf bestaan uit 4 slaapkamers wat geskik is vir 8 volwassenes en 2 kinders onder 6 jaar oud. Drie van die slaapkamers het 'n koningingrootte bed, en die vierde slaapkamer het twee enkelbeddens en 2 matrasse vir 2 kinders. Ander geriewe in die eenheid sluit in 2 en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetkamer en 'n TV met DStv.

Die eenheid is ook toegerus met 'n boma met 'n vuurput, swembad, braai-area, 'n ruim oop stoep en 'n motorhuis vir 2 voertuie.

Die park is die tuiste van wildebeeste, kameelperde, vlakvarke, sebras en 'n groot verskeidenheid wildsbokke en met die oorvloed voëllewe is dit 'n voëlkyker se paradys.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Noodsaaklike toiletware
Strykyster
Maaltye op versoek

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nick P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Stunning. Stunning, dankie. Awesome plekkie in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Wonderful stay in a beautiful location! The rooms were lovely the location was beautiful, the facilities were clean the equipment was easy to use. There was a bee hive in the top corner of the roof which made navigating the outside area a little dangerous but other than that we will be coming through again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Beautiful home, felt safe and private. Loved our stay, will definitely recommend and be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynis
Umthiba Bush Lodge
Dear Odette, Thank you for staying with us at Umthiba Bush Lodge. We truly appreciate your support and we are looking forward to hosting you in the near future. Stay blessed. Regards Umthiba Team.

Francois D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2021

Ongelooflike plekkie. UmThiba Bush Lodge het ons verwagtinge oortref. Dit is meer as wat jy verwag en met ons aankoms by die lodge was ons vreugdevol verras. Die swembad was heel eerste betree aangesien dit 'n verskriklike warm dag was. Daarna die boma. Die lugversorgde kamers was hemels. Ek sal beslis weer daar wil gaan kuier maar hierdie keer beslis langer daar vertoef. Ek beveel umThiba Bush Lodge aan met n 15 uit 10 gradering. Love die plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2013

Wonderful place to stay, we will be back Loved it and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florian S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2013

A great place with tranquility! I highly recommend the um Thiba Bush Lodge for people looking for relaxation and tranquility. It is a well designed lodge with comprehensive self-catering equipment and a great kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosalyn B
Kort verblyf
4.0
Nov 2013

Good A lovely stay, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glynis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 14 jaar


Ligging

Gaste dink Umthiba Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

'n Vrywaringsvorm moet voor aankoms by umThiba Bush Lodge geteken word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek

umThiba Bush Lodge, Kuleni Game Park, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5abec6dd6e1cc2e75d841e98cfea0e8bd3c56f835833506a3185540cb099bab7065a5418eb555ad4b52c36221f6e71d608e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 umThiba Bush Lodge Kuleni Game Park 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.899451844713 32.352754175663
Soek in 'n groter streek