LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umthunzi Hotel & Conference | LekkeSlaap
+129

Umthunzi Hotel & Conference

Hotel
Deluxe kamers
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ontspan in een van ons gemaklike, skoon, ruim en weelderige kamers wat met lugversorging ingerig is. Geniet die netjiese, keurige dekor, privaat balkon, 2 enkelbeddens of koninggrootte-bed met perkallinne en die stylvolle en suite-badkamer. 'n Kamer op die seefront kan nie verseker word nie en moet asb. versoek word. Hierdie kamers sal dan volgens beskikbaarheid voorgeskryf word. Ons spa-diens (wat na jou kamer ontbied kan word) bied 'n volledige reeks uitstekende skoonheids- en masseerbehandelings. Blok A en B 1) Blok A bied see-uitsigte terwyl Blok B see-uitsigte vanaf die balkon het. 2) Elkeen van ons ruim deluxe-kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 3) Die kamers het waaiers en lugversorging. Blok C en D 1) Blok C bied see-uitsigte terwyl Blok D geen see-uitsigt bied nie. 2) Elkeen van ons ruim deluxe-kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 3) Die kamers het waaiers en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamers
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Skep 'n wonderlike gesinskamer deur jou luukse deluxe-kamer aan 'n ruim sitarea en 'n stapelbed-slaapkamer te skakel. Hierdie opset bied slaapplek aan 6 gaste, of jy kan nóg 'n deluxe-kamer byvoeg om slaapplek vir 8 gaste te bied. Dit is ideaal vir familie en vriende wat in privaatheid wil bly en genoeg spasie wil hê om in gemak en styl te leef. Die sitarea en deluxe-slaapkamer het elkeen hul eie TV en deure wat kan sluit, so jy kan besluit wanneer julle saam kuier of 'n bietjie alleentyd geniet. 'n Kamer op die seefront kan nie verseker word nie en moet asb. versoek word. Hierdie kamers sal dan volgens beskikbaarheid voorgeskryf word. 1) Elkeen van ons ruim gesinskamer het 1 en suite-slaapkamer, 'n sitarea en 4 nuwe stapelbeddens. 2) Elke badkamer in die gesinskamer het 'n stort en 'n bad. 4) Blok D is agter die eetkamer, ontvang en sitarea met geen see-uitsig 5) Al ons kamers het waaiers en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Room
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging, ‘n privaat balkon, 2 enkelbeddens of ‘n koninggrootte-bed met perkallinne en ‘n en suite-badkamer. Spa-behandelings kan in die kamer gebied word. Blok C se kamers is bo die eetarea, ontvangs en sitarea met ‘n lieflike see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Family Room
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer kan in ‘n gesinskamer omskep word via die tussendeur in die sitarea met ‘n kamer langsaan met ‘n stapelbed. Daar is slaapplek vir 6 of nog ‘n executive-kamer kan bespreek word met slaapplek vir 8. Die kamer het sitarea het ‘n TV. Die kamers het see-uitsigte en elke kamer het ‘n en suite-badkamer, sitarea en 4 stapelbeddens. Elke badkamer het ‘n bad en stort. Blok C se kamers is bo die eetkamer, ontvangs en sitarea met ‘n see-uitsig. Elke kamer het ‘n waaier en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Milkwood Suite
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die manjifieke Milkwood bruid-suite is een van die weelderigste suites aan Natal se Suidkus. Dit is versteek op die boonste verdieping met 'n ongelooflike uitsig oor die Indiese Oseaan en 'n klein privaat balkon. Dit is 'n luukse, romantiese wegbreekplek. Die eenheid spog met 'n uiters gemaklike, unieke, ronde bed met 800-draadtelling perkallinne en pragtige dekens, en daar is 'n wonderlike spa-bad en intieme dubbelstort. Die ontwerper dekor bied 'n elegante vertrek in sagte, neutrale skakerings en die eenheid is versier met mengelstof materiaal. Die gemaklike oopplan-eenheid het 'n sitarea met 'n kroegyskassie en platskerm-TV met 'n pragtige aantrekarea vir bruidsgevolg om reg te maak vir hul spesiale dag. Ander geriewe in die eenheid sluit knus badkamerjasse, 'n haardroër, 'n flambojante stoel (vir foto's) en oorgrootte, snoesige handdoeke in. Ons ruim bruid-suite het absoluut als wat jy sou benodig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 156 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-weg 60, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhZWE2MWMwLWEwZTMtNDZiZS05NDZjLTdmNjg3MTFkNmU0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 60 Commercial Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.71189 30.47766
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!