LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umuzi Guest House | LekkeSlaap
+59

Umuzi Guest House

10 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tuinkamer
B&B
Laventelkamer
B&B
Rooskamer
B&B
Magnoliakamer
B&B
Madeliefie-kothuis
B&B
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 11 Jan 2021 tot 15 Feb 2021.

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Jan 2021 tot 2 Aug 2021.

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras

Aandetes en piekniek mandjie kan gereël word.
Klein troeteldiere kan teen 'n ekstra tarief per dag geakkommodeer word.

Kinders jonger as 1 jaar wat 'n bed met ouers deel, bly gratis.
Kinders ouer as 1 jaar betaal die kinder-tarief. Dit sluit ontbyt, 'n handdoek, matras en ekstra linne in.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 050
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
was R1 050
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
was R1 050
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musselcracker 17, Meer En See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgb1KwsvFM5Ztiu5Ad09hdqzquFCbYivO3hO2f2Ew9KtYFfbRpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 17 Musselcracker Meer En See 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.778936842749 32.11331604313
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!