Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umuzi Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Umuzi Lodge
Netheid
3.4/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.2/5
Trudi V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Trudi V

Sal nie weer van hul akkommodasie gebruik maak teen daardie prys nie.

Die fotos teenoor die ware eenhede is nie dieselfde nie. Eenhede kan jy sien word nie instant gehou nie en ook nie behoorlik skoon gemaak nie. Bitter klein vir die prys wat jy per dag per eenheid betaal. Eenheid se spaarkamer was vuil, en met die wegskuif van die beddens was daar ou appels onder die bed. Die braaier kon nie gebruik word nie, was stukkend, en het 'n groot gat in die rooster gehad. Die omgewing was baie lekker en mooi. Daar was baie geraas by ander eenhede. Ek persoonlik sal nie weer van hulle gebruik maak nie. Slegs een aircon in een kamer, res van die kamers het geen aircon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindiwe Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe Z

Wonderful, would love to come back.

Pleasant and a breath of fresh air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, maar.

Die chalet was baie mooi en netjies, maar daar was net een of twee goedjies wat ons gedink het nie pas by 'n plek van hierdie prysklas nie. Eerstens was daar net een handdoek. Ons moes by ontvangs vra vir nog handdoeke. Die stort het ook onderdeur gelek op die vloer. Die stoel by die spieëltafel waar my vrou haar hare wou droogmaak het in stukkies uitmekaar geval toe sy dit uittrek (Dit is darem dieselfde dag herstel). So ons sê, pragtig en lekker, maar. Die klein goedjies. Ons het egter baie lekker gebly verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Oorgebly as deel van 'n groter groep wat die naweek aan 'n sportbyeenkoms deelgeneem het.

Gemaklike blyplek met voldoende voorsiening vir water- en kragonderbrekings. Praat Afrikaans en is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lourens P
Gesin met klein kinders

Ons kamer se matte was nat en kamer het 'n onaardige reuk gehad.

Ons was "opgradeer" na 'n 6 sleeper, nadat ons net 'n 4 sleeper gebook het, maar die kamer wat ons gery het was die vorige nag onder water (volgens werker). Die kamer het die aakligste reuk gehad wat kan beskryf word as nat matte wat gemuf het. Daar was geen ander kamer beskikbaar nie (weet nie wat het met die 4 sleeper gebeur wat ons gebook het nie). Dit was glad nie 'n goeie ervaring nie, volgens 'n werker moes die kamer geblock gewees het as gevolg van die water en ons was ongelukkig die gesin wat dit moes ervaar. Ek is nie gelukkig dat my gesin die so moes ervaar nie. Almal is baie vinnig om my geld te vat vir 'n booking en ook 'n deposito versoek voor ek kan inbook, maar toe ek in is moes ek maar sit met die stink kamer. Ek sal dit glad nie aanbeveel nie, baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 218 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA152b01b90894e454e878c621f2e7b3c210d507d671616cd7505f8e74e55ba00b720b64d311b3d4f6332d26d81a8f1d75adb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 Kiewiet Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.51575845562 29.176090657711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem