LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umziki Chalets | LekkeSlaap
+59

Umziki Chalets

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Umziki Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Zelda F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Beautiful, relaxing unit, would use them again.

Umziki Chalets's terugvoer

Thanks Zelda, we are looking forward to your next visit.
Regards
Lee & Manuel

Umziki Chalets
Sarah A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah A
Besigheidsreis

Umziki is a gem, very conveniently located at the turn off the N2 to Jozini.

I had a wonderful one-night stay at Umziki Chalets all by myself! The staff were unobtrusive, the chalet was clean and had everything that I needed to prepare and enjoy my supper and breakfast. The birds were wonderful, a flock of green woodhoopoes kept me well entertained along with a couple of ground-scraper thrushes. The warthog and duiker dodged into the bush while the impala grazed peacefully. Recommended.

Umziki Chalets's terugvoer

Thank you, Sarah,
We are glad you were able to enjoy the peace and quiet Umziki has to offer.
Regards,
Lee and Manuel

Umziki Chalets
Tersia C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia C
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het laat die aand daar aangekom en vroeg die volgende oggend gery. Sou graag meer tyd daar wou vertoef.

Salome S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome S
Gesin met klein kinders

Baie oulike gesinsverblyf.

Goeie pad na Umziki en nie so ver soos sommige van die ander plekke wat ons besoek nie. Ontspanne atmosfeer en dis wonderlik om op wildritte te kan gaan. Ons het baie rooibokke en njalas gesien, vlakvarke, ape en bobbejane. Aan Nkonkoni se kant het ons ook volstruise, sebras en 'n seekoei gesien in die verte. Tot my spyt - geen olifante. As mens tyd en stilte het (m.a.w. nie klein kinders wat lawaai) dink ek jy sal baie van die voëllewe kan geniet. Ons het een dag Tembe Elephant Park toe gery maar ongelukkig nie olifante gesien nie! Ons het nie visvang by Lake Jozini dié slag beproef nie, maar hopelik op 'n volgende keer. Kinders het Umziki se super-tube en swembaddens geniet en sou heeldag daar geboer het as ons hul toegelaat het! Die chalet is skaflik en het 'n uitsig oor Lake Jozini in die verte. Goeie gehaltebeddegoed en gemaklike beddens, asook die gerief van dakwaaier en lugversorger. Selfsorg is 'n balans tussen ketel, mikrogolfoond, en yskas in kamer, asook privaat braai-area en die gemeenskaplike kombuis en kroegarea wat elektriese toestelle en skottelgoed het. Werksoppervlakarea en lastige miere was die grootste uitdaging in die kamer maar die kombuis is goed toegerus asook die kroeg ‘kombuisie’, so ons het soggens daar ontbyt gaan maak, net ons goed heen en weer gedra. Ek het ons goed opgewas in skottel in kamer, bv. plastiek-eetgerei wat ek saamgeneem het vir my kinders, maar het die groter skottelgoed van die kombuis wat ons gebruik het daar gelos vir die dames wat daagliks kom aan die kant help maak. Die kombuis en ontspanarea is baie gerieflik indien 'n groep saam wil kosmaak en kuier. Verder kan jy elke dag hout en ys koop teen 'n ekstra fooi en hulle lewer dit dan ook af. Ons het 'n muskietnet saamgeneem vir die baba se kot. Ons het ook lastige muskiete tuis (en die miertjies wat kos 'n myl ver ruik), maar was maar bekommerd oor malaria, so sal in toekoms probeer ekstra nette neem vir die groter kinders, of baie Peaceful Sleep! Ons het lekker gebly en sien uit om weer te gaan, en meer te sien en doen. Dink dit sal lekker wees om saam met vriende of familie te gaan! Dankie aan die vriendelike en hulpvaardige gasheerspan!

Umziki Chalets's terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het. Die boogskiet area is nog nuut en ons het dit nognie begin bemark vir gaste nie. Daar is net so paar klein dingetjies wat nog gedoen moet word. Die muskiete is nou volop na al die reen wat ons gehad het. Ons spuit gereeld vir muskiete en is vanplan om nou weer te spuit na die reen (250mm vir maart gekry) ons raai ons gaste nie aan om malaria pille te drink nie oor dit net die simptome wegneem en nie die malaria nie, Ons het ook nog nooit n geval gehad van gaste wat malaria gekry het nie. Peacefull sleep ens is maar die beste. Die kombuise, dit is ongerieflik vir gaste wanneer daar klomp ander vreemde mense is. Dit is meer vanpas vir groter groepe wat die hele kamp vir hulself het, ons het n spesiale prys ook vir n groot groep. Met die gerugte van grondonteiening sonder vergoeding kan ons nie bekostig om nou nog kombuise op te sit nie. Ons sal werk maak van die stort deur.
Groete en Ons hoop ons sien julle gou weer.

Umziki Chalets
Christine S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek is baie skoon en netjies, kamers baie ruim en goed toegerus, mooi braai-area en swembad. Diens was baie goed, skaars gestop toe word ons hout en ys afgelewer. Jammer ons kon net 1 aand oorbly, sal volgende keer definitief langer bly.

Umziki Chalets's terugvoer

Baie dankie Christine,
Ons sie uit of julle weer te sien.
Groete,
Lee en Manuel

Umziki Chalets
Anton R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

Baie nice.

Daar is niks soos die rustigheid van die bosveld met wild op jou stoep en lekker boma nie. Die kamers is mooi skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.10/10!

Umziki Chalets's terugvoer

Thanks, Anton and Kayla,
Glad you enjoyed your stay with us. Hope we see you again soon.

Regards,

Lee and Manuel

Umziki Chalets
Nico J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, netjies en aangename atmosfeer.

Baie bekostigbare, netjiese en aangename atmosfeer. Die feit dat daar slegs 7 chalets is, maak dit baie privaat.

Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52e662ddd486315544f656df56276cc04cc585f433e873a7cca49f4da281545cd995ac283ec157f475bb9556f01ed7badf75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Soetveld Farm Jozini intersection 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.547008 31.9702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!