Umzumbe Akkommodasie by Umzumbe Beach House | LekkeSlaap
+14

Umzumbe Beach House

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Umzumbe Beach House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nqobile B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nqobile B
Saam met vriende

Beautiful place. Nice people. Enjoyed the beach and the sunrise in the morning.

If there would be a pool everything would be perfect.

Yugendran A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yugendran A
Saam met vriende

We had a top weekend.

Amazing weekend at Umzumbe Beach House, beautiful house and a beautiful place, ideal family vacation destination, good fishing ground, ideally situated right on the beach easy access, fully secured with alarm and guard patrol will definitely be going there again.

Johan B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Verblyf was gemaklik, veilige omgewing, ontspanne en die ligging was baie goed.

Het verblyf baie goed gevind en geniet, die woning is baie goed geleë met direkte toegang tot strand. Voldoende parkering en veilige omgewing.

Mariska V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Great.

Die mooiste uitsig! Huis is ruim genoeg vir baie mense. Stunning plek. Sal enige tyd weer gaan.

Irene B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene B
Gesin met klein kinders

Good.

House requires some renovations.

Andre V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die moeite werd.

Foto's kan misleidend wees. In hierdie geval is dit wat jy sien, is wat jy kry. Ons ontvangs was vriendelik. Het 'n probleem met dekodeerder gehad, maar met hulp van eienaar is dit vinnig opgelos. Sekuriteit was baie goed. Daar is verskeidenheid voëls, sal voorstel maak dat eienaar 'n "birdfeeder" plaas. As u wil rus, dit is die plek. Sal ons weer sien.

Yvonne D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met vriende

Lekker groot en ruim huis.

Ons was vasgevang in die huis vir 2 dae omdat dit stormweer buite was. Behalwe vir dit was die plek beslis nie gereed gemaak vir ons aankoms nie. Die skoonmaker moes inderhaas beddegoed probeer oortrek, stryk, ens. Ons moes omtrent 3 ure wag voordat ons na ons kamers kon gaan. Deur die nag het dit so hard gereën en op verskeie plekke ingereën. Een kamer se beddegoed naaste aan die venster het heeltemal natgereën. Die huis kort beslis TLC. Ten spyte daarvan het ons nogtans lekker gekuier en die huis het beslis potensiaal, veral omdat dit direkte toegang tot die strand bied.

Umzumbe Beach House's terugvoer

Thank you for the review, Yvonne. I can imagine the weather was frustrating. Apologies for the delay in getting into your rooms. The housekeeper had a family emergency and only got to the house late. I asked the housekeeper about the wet bedding and she said the window was left a little open and must have rained in.

We look forward to having you stay again sometime.

Regards,
Umzumbe Beach house

Umzumbe Beach House
Zukiswa N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zukiswa N
Saam met vriende

It was nice.

Very nice place to stay. Quiet and convenient.

Constance G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Constance G
Gesin met tieners

We enjoyed it a lot.

The place is good, house big enough and clean.

Bets P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets P
Gesin met klein kinders

Die verblyf het 100% in ons saam kook, stoepkuiers, swem, hengel en veiligheidsbehoeftes voorsien!

Die huis benodig 'n bietjie instandhouding. Die 2 stoofplate slegs lou. 'n Badkamerdeur wat vas sit ens., maar die huishulp het ons verseker die huiseienaar beplan om later vanjaar opknappingswerk te doen. Die paadjie af strand toe kan gerus ook meer trappies kry. Aan die positiewe kant - ons familie is "foodies" en het ons gate geniet in die ruim kombuis en die heerlike stoep reg op die see!

Jordan M - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan M
Saam met vriende

Comfort at it's best

Spacious and comfortable. Beautiful views and seconds away from the beach and fishing areas. Highly recommended to anyone seeking a getaway from the real world.

Merlyn O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlyn O
Saam met vriende

The place was one of my best experiences yet.

The venue was one of the best I've been too. Friends just suggested perhaps adding in a swimming pool, but in all, a great place. And also maybe if the bush in front can be cut back a bit to see more of the beautiful ocean view, that would make it even more special. Thank you all very much!!!

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stiebel Rocks-weg 252, Umzumbe, 1941, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4N2RmMTRkLTg0ZjctNDhmZi1hMjY0LTM4YTA0ZWU0MmEzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 252 Stiebel Rocks Road Umzumbe 1941 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.627367347746 30.543756658137
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za