Umzumbe Akkommodasie by Umzumbe Manor House | LekkeSlaap
+15

Umzumbe Manor House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor-weg 56, Umzumbe , Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Umzumbe Manor House is in die dorpie Umzumbe aan die Suidkus. Dit is 20 km noord van Shelly Beach en net 1 km vanaf Umzumbe Blouvlagstrand.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 2 volledige badkamers met 'n bad en 'n stort.

Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en 'n opwasarea. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale en 'n DVD-speler, en dit lei na 'n dek wat oor die swembad uitkyk. Daar is 'n lieflike braai-area met 'n aparte boma, asook parkeerplek vir 4 voertuie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie en rook is verbode. Gaste moet hulle eie strand- en badhanddoeke saambring.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Umzumbe Manor House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Manor-weg 56, Umzumbe , Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umzumbe Manor House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor-weg 56, Umzumbe , Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MjgyMjI1LWQ0OWEtNGEwNS05YjJlLTNkOTVhZGQ2MTE3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 56 Manor Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.619806 30.542521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za