Franskraal Akkommodasie by Uncle Tom's Seaside Cabin | LekkeSlaap
+21
+21

Uncle Tom's Seaside Cabin

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaviewrylaan 135 , Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uncle Tom's Seaside Cabin is 'n selfsorgkothuis met 'n see-uitsig in Franskraal, Gansbaai. Dis ideaal vir 'n gesinswegbreek en net meer as 2 uur se ry vanaf Kaapstad. Die Overberg bied doendinge soos haaihokduik, visvang, walviskyk, vlieërbranderry, fietsry en swem. Gaste kan ook net op die stoep of in die leefarea ontspan en die uitsig bewonder.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 3 badkamers, waarvan 2 en suite is, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens, 'n rusbank, 'n en suite-stort en 'n deur wat na die stoep lei. Die tweede kamer het ook 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die derde badkamer het 'n bad met 'n handstort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die eetarea het 'n tafel met 8 stoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Uncle Tom's Seaside Cabin sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Uncle Tom's Seaside Cabin
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Seaviewrylaan 135 , Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uncle Tom's Seaside Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaviewrylaan 135 , Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfaca5943f8e19353d3ee780271faf89095884d002493cc7109c4e6cb3c3323bb796db9477058c757d793a92f96fafb33f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 195  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 135 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.609393 19.392331
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za