Nieuwoudtville Akkommodasie by Uncle Tony’s Cabin | LekkeSlaap
+12

Uncle Tony’s Cabin

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Uncle Tony’s Cabin
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sally L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sally L
Saam met vriende

Cute and cosy cottage.

Pleasurable stay, enjoyed by all! Had a lovely roaring fire indoors as it was very cold out! The cottage is well stocked and we did not need for anything!

Uncle Tony’s Cabin's terugvoer

Thank you so much Sally for your good review. It is much appreciated.

Uncle Tony’s Cabin
Marlynn M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang.

Vriendelik en professioneel ontvang. Interessante inligting rakende omgewing ontvang.

Alma P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alma P
Saam met vriende

Wanvoorstelling van akkommodasie.

Die beskrywing van die eenheid word gegee as 2-slaapkamer met een badkamer met slaapplek vir vier persone. Met bevestiging van die bespreking word baie duidelik genoem slaapkamer 1 het 2 beddens en slaapkamer 2 het 2 beddens en dit word op die webwerf so beskryf. Die waarheid is egter dat dit ‘n een slaapkamer eenheid is met 2 slaapbanke in die sitkamer. Die badkamer is en suite wat beteken gaste wat op die banke slaap moet deur die slaapkamer gaan na die badkamer. Vir my was dit ‘n groot verleentheid om ‘n gas wat saamgery het hieraan bloot te stel. Die eenheid moet beskryf word as ‘n 1-slaapkamer en suite met slaapbanke in die sitkamer.

Judy J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met vriende

Pragtige kothuis.

Ons het heerlik gekuier - kothuis is pragtig.

Uncle Tony’s Cabin's terugvoer

Baie dankie Judy, dit word baie waardeer hoor.

Uncle Tony’s Cabin
Ina S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Aangename, netjiese verblyf. Aangesien ek uit Gauteng kom sou ek meer veiligheid verkies het, miskien omheining of alarm.

Simon K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit is 'n lekker blyplek. Baie sentraal.

Uncle Tony’s Cabin's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Simon.

Uncle Tony’s Cabin
Wilma V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker gebly. Was asemrowend tussen die blomme. Sal weer daar gaan bly.

Baie billike prys en lekker plaasgevoel.

Uncle Tony’s Cabin's terugvoer

Baie dankie Wilma. Dit maak my hart bly.

Uncle Tony’s Cabin
Susan D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyfservaring was baie positief.

Die akkommodasie is netjies en baie goed toegerus. Die eienaar het ons hartlik ontvang en volledig ingelig oor aktiwiteite in die omgewing. Ons sal vir seker ons kennisse motiveer om daar te oornag.

Uncle Tony’s Cabin's terugvoer

Baie baie dankie,
Ek waardeer altyd positiewe terugvoering en doen my bes om gaste welkom te laat voel en gerieflik te maak.

Uncle Tony’s Cabin
Hester B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met vriende

Heerlike huisie om in te bly. Blomme orals.

Ek sal enige tyd weer gaan.

Uncle Tony’s Cabin's terugvoer

Baie, baie dankie vir die hartlike kompliment.
Waardeer dit baie en ek doen my bes om gaste gerieflik te maak.

Uncle Tony’s Cabin
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW63COmBvPcGNrIm7Txoc9PQX5K3pYsLtD1EdEcRh3W3Idn6ke8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Off the R27 Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.37226 19.081548
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za