Knysna Akkommodasie by Under Milkwood Chalets | LekkeSlaap
+56
+56

Under Milkwood Chalets

Selfsorg
  • Vanaf R1 230 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dié rustige oord is aan die oewer van die bekende Knysna-strandmeer geleë. Under Milkwood Chalets bied 'n oase van ontspanning en gemak met 'n wonderlike uitsig oor die strandmeer en die Outeniekwaberge in die agtergrond.

Akkommodasie beskik oor 15 chalets en elke chalet bied slaapplek vir 4 gaste. Dié chalets het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis met al die moderne geriewe soos 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof en Le Creuset-kookgerei.

Gaste het toegang tot die sondek en braaigeriewe. Die Wiitebrood Suite het 1 slaapkamer en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Daaglikse skoonmaakdienste word gedurende jou verblyf voorsien.

Daar is 'n pragtige strand waar gaste kan swem en in kano's kan vaar. Gaste kan ook ontspan op die sonstoele, stap, gholfspeel, voëlkyk en baie ander ontspanningsaktiwiteite in die omgewing geniet. Daar is baie ander doendinge in Knysna ook.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Under Milkwood Chalets
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Under Milkwood Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 230
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 230
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 230
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzYWIxOGFjLWVkNmUtNDI4OS05ODI1LTA3YmE5MDZiM2M5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 230  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 13 George Rex Drive Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.075673293286 23.063000291402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za