Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under Oak Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Under Oak Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thea T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en gerieflik.

Die uitsig is asemrowend mooi en tussen vrugteboorde, die huis is prakties met alles wat jy benodig en het 'n heerlike swembadjie wat ook verhit kan word. Die wilde diere is 'n aangename verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will be back in the future again.

Very nice and relaxing, the wind blowing in the pine trees is very soothing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudelia F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudelia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rhodes, die bestuurder van die chalets, was awesome.

Ons het ons tydjie terdee geniet. Die privaatheid wat die akkommodasie bied, vir 'n wegbreek vir 2, is amazing. Plekkie is skoon en netjies en tot hout was beskikbaar vir ons gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Budrudien F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Budrudien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway to relax.

Even though I had to cut my stay short due to work-related issues, I had a very good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

We had a lovely stay. The cottage and farm has everything you need for a relaxing weekend away. Perfect for what we needed. Definitely recommend a stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skakel af en kom rus in die natuur.

Dit was 'n heerlike naweek by Under Oak Cottage. Rustige atmosfeer in die natuur met baie besoekplekke naby. Anne's Favourite is baie goed toegerus vir selfsorg en die "hot tub" buite is 'n wenner. Netjies, skoon en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en privaat!

Wonderlike wegbreekplek met mooi natuurskoon, rivier en boorde. Kon heerlik ontspan! Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek!

Elsabé weet net hoe om haar gaste te bederf. Klein goedjies soos gratis koffie, tee, melk, suiker en beskuit, asook 'n bottel wyn op aankoms, laat mens sommer tuis voel. Rhodes het ons verwelkom en hy is so 'n aanwins vir Under Oak Cottages. Hoop om hom volgende keer weer daar te sien. Rosemarie Cottage is baie veilig, jy sluit ook jou kar agter 'n hek toe. Die warmswembad is ook fantasties en mooi uitgeteël. Daar is ook 'n piekniekplek onder by die rivier, hoop om volgende keer daarvan gebruik te maak. As jy wil ontsnap van die geraas van die stad, is Under Oaks net die plek vir jou!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, salig en rustig.

Baie dankie aan Elsabe en haar regterhand Rhodes vir die aangename ontvangs by Under Oak Cottages Vrydag 08/09. Elsabe jou Josephine eenheid is pragtig. Rhodes jou vriedelikheid en behulpsaamheid was uitstekend. Ek gee 5 sterre, want daar het niks kortgekom in die cottage nie en die veiligheid en rustigheid was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer van Viljoensdrif se akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Under Oak Cottage se terugvoer

Baie dankie Nicole.
Dit was lekker om julle te akkommodeer.
Ons sien baie uit na jul volgende kuier hier by Under Oak Cottage.
Vriendelike groete
Elsabe'

Under Oak Cottage
Trix B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage on a working farm. We had a good rest and the hot tub made it even more relaxing.

The cottage is well-planned to give privacy, security, and protection against the wind. It had everything that we needed and is close enough to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a gem — fantastic stay!

A stunning cottage, very clean had everything and more, the peace and quiet was bliss. Hot tub was a real treat. The help with check-in is very efficient — Rhodes the caretaker was very friendly and helpful in explaining everything and helping with the hot tub fire. Our host Elsabe made us feel right at home. We were spoiled with a complimentary bottle of wine and even delicious rusks and coffee. We'd highly recommend it and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, very friendly and efficient host.

The help when check-in is very efficient. Rhodes the caretaker very helpful in explaining everything and helping with the hot tub fire. All in all a very enjoyable stay. A definite return in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terence W
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely delightful stay.

For a cold, rainy winter's weekend away, the fireplace and hot tub made for a relaxing break from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, relaxing weekend away from the busy city.

We enjoyed a wonderful stay in Rosmarie, which is very private and cosy, and had everything we needed for a comfortable stay. Coffee, tea, rusks, salt and pepper, toiletries, hairdryer, wifi, complimentary bottle of wine. Also well equipped for loadshedding (I think we heard a generator in the distance), but also plenty of rechargeable lights and candles. We would have liked to have a little more view of the surrounding orchards and mountains. Also, make sure to ask Rhodes to turn off the pool pump if heating up the hot tub, else it will not get hot enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was fantastic.

It was brilliant on the farm very relaxing and private. Took a morning walk on the farm and that was spectacular. Relaxing at night in the hot tub was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jodi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cute and neat little home for the weekend.

Very romantic with the hot tub, braai area is very nice. Has everything you need.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Under Oak Cottage se terugvoer

Good day,
We did not get ahold of Jodi to provide him with the check-in details. He did not reply to our messages through Lekkeslaap. They arrived, but without the information, they should have known upfront.

Under Oak Cottage
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoensdrif, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdadd146b7ea23a156f0d5dbe6c57314ee8af935a2616f66bfb79a9b17af98725ddea30bd50d56971407eb9b0ba8d97264f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Viljoensdrif Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.472801 19.182207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem