Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kamer is toegerus met 'n lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 12 toe nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal R500.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en die stoep het wonderskone uitsigte oor die wingerd, plaasdam en berge. Die kamer het lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi (rook is verbode).
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 12 toe nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal R500.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Die privaat stoep het asemrowende uitsigte oor die wingerd, plaasdam en berge. Die kamer het lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi (rook is verbode).
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 12 toe nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal R500.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Under Oaks Farm, Noorder-Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom