Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under The Oak

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 118

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir Under The Oak
Netheid
3.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Gavin R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Enkelreisiger

It suited my needs.

Would be a great family venue. Close to all you would need in town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nico V
Gesin met klein kinders

Reg gewees.

Die plek het alles wat mens nodig het. Sukkel om die hek oop te maak om by die eiendom in te kom. Huis het ook nie baie lekker geruik nie. Banke is oud en vervalle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Besigheidsreis

It was comfortable.

Nothing more to add.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy B
Saam met vriende

Cottage needs a refresh.

Curtains coming off railings. Lamp in main bedroom can't reach electricity outlet. Lamp shades in bedroom need replacing. No placemats for dining. Doors very hard to to lock and unlock at both back and front. Back door broken, cut my hand on broken handle. Could do with shelf in bathroom to put toiletries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Die huis is baie sentraal geleë en voorsien in al die basiese behoeftes. Ons het die pragtige uitsig op die berge geniet. Die kaggel het baie gehelp om die huis lekker warm te maak. Om een van die top verblyf opsies in Underberg te wees sal daar onderhoudswerk gedoen moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja Y - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice!

We really enjoyed our stay. Everything you need is there. We can definitely recommend Under the Oak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Vreedsaam. Pragtige uitsig; goeie geriewe.

Mooi huisie in dorp naby verskeie oulike plekke. Fantastiese tuin en stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë maar kort definitief onderhoudswerk.

'n Blik verf kan die plek beter laat lyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah T

Naweek in die berge doen 'n mens goed!

Under The Oak is 'n pragtige huisie in Underberg. Goed toegerus, groot erf, heerlike stoep waar mens kan braai, met 'n uitsig op die berg . Kaggel. Baie gerieflike huisie wat ek verseker kan aanbeveel vir enigiemand wat Underberg toe wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martie F
Gesin met tieners

Die huis was netjies en die tuin goed versorg.

Onderdakparkeerplek is 'n moet aangesien daar 'n groot haelbui een middag uitgesak het. Dit sal dalk help as mens die alarm kon aktiveer elke keer as mens êrens heen gaan. Andersins baie rustig vir ons behoeftes gewees. Braaier was egter nie skoon gemaak nie. Gemaklike stoele op die stoep sou ook welkom gewees het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis gerieflik in die dorp.

Gastehuis baie gerieflik geleë in Underburg. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Links-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzZTA0M2Q2LTAwYWQtNDkxZC04YTQ0LTE4ZTM3MDhlY2M5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 7 Links Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.788729828496 29.488969355159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem