6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Beefwood Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Under the Umdonis is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesin. Die verblyf is in 'n inheemse tuin geleë en volg 'n benadering met 'n lae impak op die omgewing deur van sonkragverhitting gebruik te maak. Dit is in Pennington geleë en bied slaapplek aan 6 gaste.
Hierdie bekoorlike opstal beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer word gedeel deur gaste in slaapkamer 1 en 2 en het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. 'n Aparte werksarea met WiFi is ook beskikbaar.
Die stoep spog met see-uitsigte en is naby Pennington se hoofstrand. Daar is beide onderdak- en oop stoepareas met 'n Weber-braai, sitplek en plek waar gaste buite kan eet. Gaste het toegang tot die hele huis, die binne- en buiteleefareas, asook 'n swembad. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carolyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Beefwood Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Under the Umdonis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Beefwood Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang