Fouriesburg Akkommodasie by Union House Guest Farm | LekkeSlaap
+20

Union House Guest Farm

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union House Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Union House Guest Farm bied B&B-verblyf in Fouriesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in die Drakensberg-omgewing, weg van die gedruis van die stad af.

Verblyf word aangebied in 4 unieke en ruim slaapkamers. Hierdie eenhede is smaakvol ingerig met of 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Geriewe in elke eenheid sluit die volgende in: elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heilsame ontbyt word in die eetkamer voorgesit en ander heerlike maaltye kan op versoek en teen 'n addisionele koste gereël word. Die gastehuis bied ook braaigeriewe en wasgoed- en skoonmaakdienste.

Avonturiers sal bly wees om te hoor dat doendinge soos bergfietsry, voetslaan, voëlkyk, 4x4-roetes en vierwielmotorfietsritte alles in die omtrek beskikbaar is. Union House Guest Farm is die ideale plek om as basis te gebruik as jy Lesotho of die AfriSki-oord wil besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Union House Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Union House Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Union House Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union House Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwY2NkM2Q0LTc5NzgtNGUxMi04YWUxLTI1OTgxMTEzYWRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Union House Guest Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 10:00-21:00 10:00 -28.684589938008 28.178331851923
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za