LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uniondale Guest Lodge | LekkeSlaap
+21

Uniondale Guest Lodge

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 35, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Uniondale Guest Lodge is 'n gastehuis in 'n eeu-oue historiese gebou in die Karoo-dorpie Uniondale.

Dié gastehuis beskik oor 4 slaapkamers. Elke kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe of ontspan op die gemaklike rusbanke in die sitkamerarea.

Ander geriewe sluit in veilige parkeerplek en WiFi. 'n Heilsame ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien en aandete is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Uniondale Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Voortrekkerweg 35, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uniondale Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 35, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqCptAW54nUrdm3MugY68mZK9S4yWYznfQeIncFdCVfaKp9lxZS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 35 Voortrekker Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.656245518828 23.12771357368
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!