Unique Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tharfield Farm, Kleinemonde, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Unique Farm Stay bied gemaklike verblyf met asemrowende uitsigte in die hartjie van Kleinemonde.
Die ruim kajuit bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die oorblywende kamer 'n stapelbed het wat slegs vir kinders geskik is. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, ideaal vir gedeelde maaltye. Daar is geen TV nie, maar kunsmateriaal, bordspeletjies en boeke word voorsien, met toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste in die welige tuine ontspan en die geselskap van die bokke en perde geniet. Daarbenewens kan gaste 'n boomhuis besoek wat in 'n 2000 jaar oue geelhoutboom geleë is, daar is staproetes op die perseel en 'n verfrissende rivier vir 'n duik. Vir diegene wat verder wil verken, is Kleinemonde-strandfront 4,6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Tharfield Farm, Kleinemonde, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tharfield Farm, Kleinemonde, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang