Houtbaai Akkommodasie by Unique Hout Bay House | LekkeSlaap
+30
+30

Unique Hout Bay House

Selfsorg
  • Vanaf R2 290 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Matingale-laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Unique Hout Bay House bied selfsorgverblyf in Houtbaai in Kaapstad. Dié vakansiehuis is sowat 5 tot 10 minute se ry van die strand en hawe af.

Dié kunstige, Boheemse huis is ruim en uniek versier, en is op 'n erf wat 'n halwe akker groot is. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 en 'n halwe badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad, en daar is 'n gastetoilet.

Die kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore om maaltye te kook. Die huis beskik ook oor 2 leefareas wat elkeen 'n kaggel het, asook 'n groot eetkamer met 'n etenstafel met sitplek vir 10.

Die leefarea lei na 'n groot binnehof met 'n lowerryke tuin, swembad, dek, vuurput en 'n ingeboude braai-area. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Unique Hout Bay House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Matingale-laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 290
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 290
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 290
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Matingale-laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaFYviMjZv2RxppWN7lZj8febeSVZ78NQCJiaSM6zD6K6x4vgTa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 290  per nag (plek vir 8) 9 Martingale Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -34.01726 18.36033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za