Unique Seaside House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unique Seaside House is 'n bekoorlike grasdak-dubbelbedverdiepingselfsorghuis op 'n heuwel in Ramsgate, naby Southbroom en Ramsgate se strand. Die huis het 'n uitsig oor die see van die balkon en sondek af.

Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste en 'n aparte ateljee met plek vir 4 gaste. Die hoofhuis en die ateljee kan saam bespreek word vir 10 gaste.

Die hoofhuis het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die ateljee het sy eie ingang, 'n koninggrootte-bed, en suite-stort, en sy eie kombuisie, eetarea en sitarea.

Die perseel het 'n swembad, braaigeriewe en 'n inheemse tuin. Die perseel is baie veilig en 'n dubbelmotorhuis voorsien parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Russies

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unique Seaside House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za