Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UniqueStay De Beers Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beersweg 73, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

UniqueStay De Beers Apartment bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Strand. Die eiendom is 150 m vanaf die strand en dis ook naby winkels, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Die bekoorlike woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, gastetoilet en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het trappe na die bad en daar is 'n aparte toilet en 'n wasbak. Albei die slaapkamers en badkamers word voorsien met gehaltebeddegoed en -handdoeke.

Die oopplan-kombuis is met die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om van die buitebraai-area gebruik te maak en daar is 'n veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay De Beers Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir UniqueStay De Beers Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 33

Jaar gelys 7

Ligging

  • De Beersweg 73, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink UniqueStay De Beers Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beersweg 73, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA181199035ad12c3df7987cdae4b52216c7ad38e019674733d929a923045d4fff3d33086ddc3a6bb88e8e6f0f39701a14295e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 73 De Beers Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.107119315542 18.820839164832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem