Century City Akkommodasie by UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment | LekkeSlaap
+31

UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair Apartments, Oasis Lane, Century City , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf in Century City, Kaapstad.

Die gebou is naby die bekende Canal Walk Winkelsentrum, Century City Konferensiesentrum en verskeie ander besighede. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, glasblad-stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster, Die eenheid het gratis optiesevesel-internet en 'n TV met DStv. Daar is 'n groot balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige kelderparkeerplek is in die kompleks beskikbaar vir 'n standaard-voertuig en 'n parkeerplek kan vir ekstra besoekers gereël word.

'n Skoonmaakdiens is weekliks beskikbaar vir vervanging van linne en handdoeke. Die kompleks het 'n wassery wat met munte werk, asook 'n droogarea op die tweede vloer. Daar is ook 24 uur-sekuriteit met valhekbeheer.

Die woonstelkompleks is oorkant die Intaka Island Wetlands en kanaal en is 5 minute se ry van Canal Walk Winkelsentrum af.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mayfair Apartments, Oasis Lane, Century City , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair Apartments, Oasis Lane, Century City , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAySckWKg6ZPAntUTT9Xx2jmDRK9KmxFNaiX8ZxTXb7Tayj1fOLs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Mayfair Apartments Oasis Lane, Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.889656431895 18.508648915747
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za