LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment | LekkeSlaap
+38

UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment bied moderne verblyf in Century City, Kaapstad.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die beddens het gehaltelinne en elke badkamer is met 'n stort ingerig. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, wasmasjien, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n Smart-TV met DStv Premium. Gratis WiFi is in die woonstel beskikbaar. Die oopplan-leefarea lei na 'n groot balkon wat oor die pragtige tuine uitkyk, asook die allermooiste Tafelberg.

Gratis, veilige onderdakparkeerplek is vir voertuie beskikbaar en is naby die hysbakke in die kompleks. Die eiendom is in 'n rustige kompleks wat ideaal geleë is, net 'n paar minute van Canal Walk-winkelsentrum, Virgin Active en die Century City Konferensiesentrum af.

Slaapplek

’n Bespreking by UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink UniqueStay Mayfair 3 Bedroom Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGR3zgiTlE1lcneDSUqFadyv4PDwInpqGGD4Er7CenaiA4WicMf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Oasis Lane Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.889710859212 18.508402547885
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!