UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf, en is in die dinamiese middedorp van Stellenbosch geleë. Die gebou is naby aan 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 1 badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, yskassie en ander toestelle. Langs die kombuis is die sitkamer met 'n TV.

Die leefarea lei 'n klein balkon. Die gebou het 'n hysbak wat toegang bied na die veilige kelderparkeerarea.

Die gebou is lekker naby Stellenbosch se naglewe, museums, die botaniese tuine en die Universiteit.

Slaapplek

'n Bespreking by UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za